<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Vermenigvuldiging

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 6

1.2 96

1.3 150

1.4 500

1.5 12

1.6 42

1.7 5

1.8 1 000 000

1.9 9 900

1.10 63 000

1.11 524

1.12 66

1.13 100

1.14 578

1.15 768½ / 768,5

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofrekene te kan doen [lu 1.9.2]

As jy goed na die voorafgaande werk opgelet het, sal die volgende hoofrekentoets sommer kinderspeletjies vir jou wees. Kom ons kyk hoe vaar jy.

1. Voltooi die onderstaande:

1.1 ____________________ x 9 = 54

1.2 ____________________ ÷ 8 = 12

1.3 6 x 25 = ____________________

1.4 4 x 125 = ____________________

1.5 6 x ____________________ = 72

1.5 ____________________ ÷ 6 = 7

1.6 45 ÷ ____________________ = 9

1.7 106 = ____________________

1.8 104 - 102 = ____________________

1.9 63 x 103 = ____________________

1.10 (5 x 102) + (6 x 4) = ____________________

1.11 (13 x 6) – (4 x 3) = ____________________

1.12 105 ÷ 103 = ____________________

1.13 Verdubbel: 289: ____________________

1.14 Halveer: 1 537: ____________________

  • Kleur die toepaslike blokkie in:
Ek het 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 reg!

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.2: vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask