<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 9 x 25 ÷9 x 100) ÷ 4
1.2 368 x 25 ÷368 x 100) ÷ 4
1.3 16 x 25 ÷16 x 100) ÷ 4
2. 2.1 ÷324 x 100) ÷ 4
32 400 ÷ 4
8 100
2.2 ÷1 436 x 100) ÷ 4
143 600 ÷ 4
35 900
2.3 ÷26 844 x 100) ÷ 4
2 684 400 ÷ 4
671 100
ja
÷1 436 ÷ 4) x 100
359 x 100
35 900
3.1
_______ | 375 |
_______ | 625 |
_______ | 1 125 |
3.2
_______ | 3 000 | _______ | 375 |
_______ | 5 000 | _______ | 625 |
_______ | 9 000 | _______ | 1 125 |
4. Antwoorde is dieselfde.
5. 1 000
8
deel
8
1 000
vermenigvuldig
6.1 36 x 1 000 1 056 000 ÷ 8
36 000 132 000
6.2 132 x 1 000 ÷1 056 x 1 000 ÷ 8
132 000 132 000
x 1 000 2 / x 5 x 100 / 2 x 1 000
In Graad 6 is dit baie belangrik om sekere strategieë te ontwikkel om vinnig by antwoorde uit te kom en so die lewe vir jouself te vergemaklik. Kom ons kyk na ‘n paar slim planne wat ons kan maak wanneer ons vermenigvuldig.
ONTHOU!
Wanneer jy met 25 vermenigvuldig, kan jy eers met 100 vermenigvuldig en dan deur 4 deel.
1. Kan jy die volgende skale balanseer deur die korrekte getalle in te vul?
1.1
1.2
1.3
2. Gebruik bogenoemde metode en bereken:
2.1 324 x 25 =
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2.2 1 436 x 25 =

2.3 26 844 x 25 =

KOPKRAPPER!
Kan ek eers deur 4 deel en dan met 100 vermenigvuldig? _____________________
Bewys jou antwoord:
1 436 x 25 =_____________________________________
=___________________________________________
=___________________________________________
3. Kyk goed na die volgende voorbeeld en voltooi dan die tabelle:
3.1 | 1 × 125 | 125 |
3 × 125 | _____ | |
5 × 125 | _____ | |
9 × 125 | _____ |
3.2 | 1 × 1 000 | 1 000 | ÷ 8 | 25 |
3 × 1 000 | _____ | ÷ 8 | _____ | |
5 × 1 000 | _____ | 8 | _____ | |
9 × 1 000 | _____ | 4 | _____ |
4. Vergelyk die antwoorde in die tabelle. Wat merk jy op?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
5. Voltooi die volgende:
ONTHOU:
As ek met 125 moet vermenigvuldig, kan ek eers met __________________
vermenigvuldig en dan die antwoord wat ek kry, deur ________________ ________________________ OF ek kan eers die getal deur _________________________deel en dan die antwoord met ______________. _______________
6. Kyk of jy dié metode kan toepas:
6.1 288 x 125 = ÷288 8) x 1 000
= _______________________
= _______________________
or
288 x 125 = ÷288 x 1 000) ÷ 8
= _______________________
= _______________________
6.2 1 056 x 125 = ÷1 056 ÷ 8) x 1 000 of _____________________
= _______________________
= _______________________
KOPKRAPPER!
Hoe sal jy blitsvinnig SONDER ’n sakrekenaar ’n getal met 500 kan vermenigvuldig?
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
1.10.3: opbou en afbreek van getalle.
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder uitsetwaardes bepaal vir gegewe insetwaardes deur gebruik te maak van:
2.3.3: tabelle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?