<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.1 12
1.2 8
1.3 4 000
1.4 1 186
1.5 254,5
1.6 1 350
1.7 9 900
1.8 132
1.9 0,87
1.10 0,77
1.11 0,808
1.12 2,62
1.13 2,25
1.14 0,514
1.15 9,45
1. Voordat ons verder gaan, gaan ons eers kyk hoe goed jy met die optel en aftrek van desimale breuke vaar. Voltooi die volgende hoofrekentoets so vinnig en akkuraat moontlik:
1.1 ................... x 9 = 108 | 1.9 0,6 + 0,27 = |
1.2 (6 × ..............…) + 9 = 57 | 1.10 0,45 + 0,32 = |
1.3 4 x 10 3 = .............…. | 1.11 0,098 + 0,71 = |
1.4 Verdubbel 593: | 1.12 2,7 – 0,08 = |
1.5 Halveer 509: | 1.13 3,5 – 1,25 = |
1.6 1 276 + 74 = | 1.14 1 – 0,486 = |
1.7 10 4 – 10 2 = | 1.15 10 – 0,55 = |
1.8 ÷ 11 = 12 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.1 optelling en aftrekking.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?