<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.1 374,019
1.2 613,44
1.3 78,721
14 388,76
KOPKRAPPERS
2.4 200 ; 290 ; 3 ; 10,02 ; 2,1 ; 2,5 ; 3,02
3. Getalle in die vierkant is dubbel die getalle in die sirkel
1. Noudat jy weet hoe ons desimale breuke kan optel en aftrek, kan jy die volgende aktiwiteit aanpak. Werk op jou eie. Bereken die volgende sonder om ‘n sakrekenaar te gebruik:
1.1 208,96 + 32,459 + 132,6
1.2 458,843 + 56,397 + 98,2
1.3 143,96 – 65,239
1.4 541,23 – 152,47
2. KOPKRAPPER!
Kies enige getal in die sirkel.
3. Wat merk jy op as jy na al die antwoorde kyk?
Kleur die blokkie in wat waar is van jou:
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.8: skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:
1.8.8 optel en aftrek van positiewe desimale met minstens 2 desimale plekke.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?