<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.2 a) 6,4
b) 2,6
c) 1
d) 5,3
e) 4,3
f) 3,9
1.3 duisendstes
honderdste honderdste
1.4 0,261 = 0,26
0,935 = 0,94
3,478 = 3,48
0,955 = 0,96
4,227 = 4,23
2,132 = 2,13
KOPKRAPPERS
1.5 a) 4,263
b) 5,145
c) 2,512
d) 6,329
e) 1,835
f) 3,490
AFRONDING:
1. Kyk goed na hierdie koerantopskrifte:
Al hierdie getalle is afgerond. Kom ons kyk hoe ons desimale getalle kan afrond!
1.1 Werk saam met ‘n maat deur die volgende vloeidiagram. Maak seker dat julle dit verstaan. Verduidelik dit dan vir die res van die klas.
1.2 Rond die volgende af tot een plek na die desimale komma (een tiende):
1.3 Werk saam met ‘n maat en kyk of julle die ontbrekende woorde kan invul!
1.4 Rond die volgende af tot die naaste honderdste (twee plekke na die desimale komma) en verbind dan elkeen met sy afgeronde maat.
Bv.
1.5. KOPKRAPPER!
Kan jy die volgende afrond tot die naaste duisendste? (drie plekke na die desimale komma)
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.10: ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
1.10.4 afronding en kompensering.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?