<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. 150; 1 500; 15 000; 150 000; 1 500 000; 15 000 000; 1.500 000 E
2. Skerm te klein vir korrekte antwoord
3. Fout (Error)
4. 4.1 3
5.1
50 |
125 |
200 |
300 |
5.2
200 | _______ | 50 |
500 | _______ | 125 |
800 | _______ | 200 |
1 200 | _______ | 300 |
6. Antwoorde is dieselfde
Kon jy verduidelik hoe om die sakrekenaar te programmeer? Indien nie, vra ‘n maat om jou te help. As jy verstaan hoe dit werk, beantwoord die volgende vrae:
1. Sleutel in: 10 x 15 = = = =
Skryf elke keer jou antwoorde neer: ______________________________________
____________________________________________________________________
2. Waarom sê jou sakrekenaar uiteindelik 15 000 000 E? _________________
_____________________________________________________________________
3. Waarvoor staan die E? ________________________________________
4. Voltooi die volgende:
4.1 346 x 1 000 = 346 x 10o ___________________________________
4.2 346 x 100 000 = 346 x 10o _________________________________
4.2 346 x 10 000 000 = 346 x 10o _______________________________
5. Voltooi die volgende tabelle:
5.1 | 1 × 25 | 25 |
2 × 25 | _____ | |
5 × 25 | _____ | |
8 × 25 | _____ | |
12 × 25 | _____ |
5.2 | 1 × 100 | 100 | ÷4 | 25 |
2 × 100 | _____ | ÷4 | _____ | |
5 × 100 | _____ | ÷4 | _____ | |
8 × 100 | _____ | ÷4 | _____ | |
12 × 100 | _____ | ÷4 | _____ |
6. Wat let jy op as jy na die antwoorde van hierdie twee tabelle kyk?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
1.10.5: gebruik van ‘n sakrekenaar;
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder uitsetwaardes bepaal vir gegewe insetwaardes deur gebruik te maak van:
2.3.1: woordelikse beskrywings.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?