<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Ek het ______________ (hoeveel) kinders se name op my grafiek ingevul.
2. Die meeste kinders verjaar in ____________________ (naam van die maand).
3. Die minste aantal verjaarsdae is in ________________ (naam van die maand).
4. Daar is meer verjaarsdae in ______________________ (naam van die maand)
as in ______________________________________________ (naam van die maand).
5. Daar is minder verjaarsdae in ____________________ (naam van die maand).
as in ______________________________________________(naam van die maand).
6. Ek moet onthou dat my beste maat in __________________________ verjaar.
7. Gebruik ‘n almanak om uit te vind hoeveel dae daar in elke maand is:
In Januarie . . . . . . Mei . . . . . . . . September . . .
Februarie . . . . . Junie . . . . . . . . . Oktober . . . . . .
Maart . . . . . . . . Julie . . . . . . . . . . November . . . . .
April . . . . . . . . . Augustus . . . . . . . Desember . . . . .
8. Vra jou juffrou om jou te wys hoe jy jou kneukels kan gebruik om uit te vind hoeveel dae daar in elke maand is.
LU 4.3 | LU 5.5 |
In 1’e, 2’s, 3’e, 5’e of 10’e?
LU 1.1 | LU 1.2 |
Alles omtrent April, Junie en September
1. Daar is_____________ groepe van tien in_________ 30_________ dae.
2. Daar is_____________ groepe van vyf in_____________ dae.
3. Daar is_____________ groepe van twee in_____________ dae.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
20____________ 30____________ 40____________ 50____________
22____________ 34____________ 44____________ 51____________
LU 1.7 | LU 1.8 | LU 1.10 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering behels, en verduidelik die antwoorde wat eenheidsbreuke kan insluit (bv. ¼);
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme op te los;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:
1.10.1 opbou en afbreek van getalle;
1.10.2 verdubbeling en halvering;
1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);
1.10.4 getallelyne;
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder die dae van die week en die maande van die jaar in volgorde noem;
Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder tydsverloop in bereken;
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder alledaagse voorwerpe (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) in die klaskamer of skoolomgewing versamel volgens gegewe kriteria of kategorieë;
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder prente teken en stel prentdiagramme (piktogramme) saam met ’n 1-1-ooreenstemming tussen eie data en voorstellings;
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?