<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Memorandum
1.1 | 7 | 700 | |||||||||||||
32 | ||
236 | ||
986 |
3 200 | |
98 600 |
1.2 | 6 | 6 000 | |||||||||||||
27 | ||
53 | ||
719 |
27 000 | |
53 000 | |
719 000 |
1.3 | 4 | |
19 | ||
236 |
400 000 | |
1 900 000 | |
23 600 000 |
2. 2.1 20 000 + 9 000 = 29 000
2.2 160 000 + 1 200 = 158 800
2.3 700 000 = 4 000 000 = 4 700 000
2.4 8 000 000 + 160 000 = 7 840 000
1. Kom ons kyk of jy nou jou kennis oor magte van 10 korrek kan toepas. Voltooi die volgende vloeidiagramme.
1.1
1.2
1.3
2. Werk saam met ’n maat en bereken:
2.1 (2 x 10 4 ) + (9 x 10 3 ) = ____________ + ____________ = ____________
2.2 (16 x 10 4 ) + (12 x 10 2 ) = ___________ + ____________ = ____________
2.3 (7 x 10 5 ) + (4 x 10 6 ) = ____________ + ____________ = ____________
2.4 (8 x 10 6 ) + (16 x 10 4 ) = ____________ + ____________ = ____________
3. Kontroleer jul antwoorde met ’n sakrekenaar.
Kan jy nog onthou?
Verduidelik aan ’n maat hoe om jou sakrekenaar te programmeer om met magte van 10 te vermenigvuldig.
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder uitsetwaardes bepaal vir gegewe insetwaardes deur gebruik te maak van:
2.3.2: vloeidiagramme.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?