<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.4 Dolfyn
AKTIWITEIT: Om hoofrekene te kan doen [LU 1.9.2]
1. Kom ons kyk nou eers of jy jou ander tafels ook ken! Iets of iemand is hieronder op bladsy 7 versteek. Vind die antwoorde van die volgende en kleur die blokkie in.
As jy uitgevind het wat dit is, skryf dit hier neer:
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
1.1 9 x 4
1.2 6 x 7
1.3 5 x 9
1.4 12 x 6
1.5 7 x 9
1.6 3 x 8
1.7 6 x 9
1.8 11 x 12
1.9 8 x 7
1.10 12 x 8
1.11 7 x 5
1.12 6 x 8
1.13 12 x 12
1.14 9 x 8
1.15 12 x 9
15
ONTHOU JY NOG?
10 = 10 x 1
100 = 10 x 10
1 000 = 10 x 10 x 10
10 000 = 10 x 10 x 10 x 10
100 000 = 10 x 10 x 10 x 10 x 10
1 000 000 = 10 x 10 x 10 x 10 x 10 x 10
ONTHOU JY OOK NOG?
Ons kan bogenoemde op ’n korter manier skryf deur van MAGTE VAN TIEN gebruik te maak.
10 = 101 (10 tot die mag 1)
100 = 102 (10 tot die mag 2)
1 000 = 103
10 000 = 104
100 000 = 105
1 000 000 = 106
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.2: vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?