<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.1 48
1.2 5
1.3 6
1.4 6
1.5
1.6
1.7
1.8
1.9 33
1.10 951
1.11 9995
1.12 49
1.13 33
1.14 108
1.15 12
Kom ons kyk hoe vaar jy in die eerste hoofrekentoets!
1.1 8 × 6 = ................... | 1.9. 37 + .............................… = 70 |
1.2. 7 × ..............… = 35 | 1.10. 1 000 – 49 = ......................... |
1.3. 42 ÷ 7 = .............…. | 1.11. 10 003 – 8 = ........................ |
1.4. 54 ÷ ..............… = 9 | 1.12. 16 + 18 + 15 = ................... |
1.5. = | 1.13. 27 + .........................… = 60 |
1.6. = | 1.14. 12 × 9 = ................….......... |
1.7. = | 1.15. 96 ÷ ..........................… = 8 |
1.8. = |
Kleur in: Ek het | GOED | GEMIDDELD | SLEG | gevaar. |
Vereenvoudiging beteken dat ons die breuk net in ‘n eenvoudiger vorm skryf. Dit is dus ‘n ekwivalente breuk met ‘n kleiner teller en noemer. Om ‘n breuk te vereenvoudig , kyk ons watter getal presies in die teller en noemer kan indeel.
Onthou om altyd die grootste getal te soek waarmee jy kan deel!
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.1 optelling en aftrekking;
1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?