<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
hoeveelheid.
Ons sê en is EKWIVALENTE BREUKE.
Die duisendstes is kleiner deeltjies, maar daar is 500 van hulle; genoeg vir die helfte.
1. Kyk of julle die ekwivalente breuke van die volgende kan uitwerk (Gebruik die stawe in die diagram, indien nodig):
Kan jy insien hoekom dit nie maar 'n = teken is nie? Ekwivalensie kom voor wanneer die geheel miskien in verskillende dele verdeel is, maar daar genoeg van die dele is om dieselfde hoeveelheid te lewer as watdaar in die ander breuk is.Ons skryf dit in woorde of met syfers, bv. =
1.2 'n Halwe worsbroodjie is ekwivalent aan _______ sesdes van 'n
identiese worsbroodjie.
1.3 'n Halwe worsbroodjie is ekwivalent aan _____ agstes van 'n identiese
worsbroodjie. Skryf nou jou eie stelling oor ekwivalensie:
1.4 'n Halwe worsbroodjie is ekwivalent aan ________ van 'n identiese
worsbroodjie.
2. Halwes.
3. Derdes.
Probeer om 'n patroon in jou antwoorde op te spoor. Bespreek dit met 'n maat.
3.3 Vind al die breuke wat ekwivalent is aan twee derdes. Skryf hulle hieronder neer.
4. Vyfdes.
Kyk of jy 'n patroon in jou antwoorde kan opspoor. Bespreek dit met 'n maat.
4.3 Kyk nou of jy breuke in die ander stawe kan opspoor wat ekwivalent is aan twee vyfdes. Skryf almal neer.
Kyk of jy 'n patroon in jou antwoorde kan opspoor. Bespreek dit met 'n maat.
4.4 Kyk nou of jy breuke in die ander stawe kan opspoor wat ekwivalent is aan drie vyfdes. Skryf almal neer.
Kyk of jy 'n patroon in jou antwoorde kan opspoor. Bespreek dit met 'n maat.
4.5 Kyk nou of jy breuke in die ander stawe kan opspoor wat ekwivalent is aan vier vyfdes. Skryf almal neer.
Kyk of jy 'n patroon in jou antwoorde kan opspoor. Bespreek dit met 'n maat.
Aktiwiteit 4:
Om gebruik te maak van ekwivalente breuke [LU 1.5.1, 1.7.1]
en haar broer, Willie, het vyf agstes van dieselfde vakansie tuis deurgebring. Wie van hulle het gedurende daardie vakansie die meeste tyd by die huis deurgebring?
2. Dawid se hasies het van 'n bossie wortels opgevreet. Roy se hasies het van 'n identiese bossie wortels gevreet. Water seun het meer wortels oorgehou?
3. Len se ma het drie identiese panne brosbeskuit gebak. Sy het die eerste een in drie stukke gesny; die tweede een het sy in ses stukke gesny en die derde in twaalf stukke. Len het een stuk uit die eerste pan geëet. Sy broer, Bruce, het drie stukke uit die tweede pan en hulle pa het vier stukke uit die derde pan geëet.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?