<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
KLASOPDRAG 1
1. Hoe konstrueer (teken) jy enige hoekgrootte?
Om dit te kan doen, het jy die volgende nodig:
passer, gradeboog en liniaal
Algemeen: Konstruksie van bv. = 60°
________________________________
______I________________________
c) Sit jou gradeboog se merkie in die middel op jou merkie.
d) Lees van 0° aan die regterkant tot by die verlangde grade.
e) Benoem jou hoek korrek. [bv. = 60° of = 60° ]
2. Hoe sal jy te werk gaan om ’n hoek van bv. 330° te konstrueer asdie gradeboog slegs hoekgroottes tot en met 180° kan meet?Skryf jou plan hier neer:
3. Konstrueer nou die volgende hoeke, klassifiseer elk en dui die grense van grade aan. Bv. 60° -- skerphoeke (klassifikasie) --- 0°< x <90° (grense van °) Grense van ° word as volg gelees: x groter as 0° en kleiner as 90°
Hoek | Skets | Klassifikasie(soort hoek) | Grense van ° | |
3.1 | = 75° | |||
3.2 | = 125° | |||
3.3 | = 325° | |||
3.4 | = 180° | |||
3.5 | = 90° | |||
3.6 | = 360° |
HUISWERKOPDRAG 1 en 2
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
1.8
1.9
1.10
1.11
1.12
1.13
1.14
1.15
1.16
2. Konstrueer die volgende hoeke deur van jou liniaal en gradeboog gebruik te maak.
2.1 ’n Horlosie met ’n hoek van 45° tussen die twee syfers.
2.2 ’n Sonbed met ’n hoek van 160°
2.3 ’n Helikopter wat teen ’n hoek van 35° met horisontaal daal.
2.4 ’n Leeslamp met hoeke 115° en 65°
LU 3 |
Ruimte en Vorm (Meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee- dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ’n verskeidenheid oriënta-sies en posisies te beskryf en voor te stel. |
Dit word bewys as die leerder: |
3.2 in kontekste insluitend sodaniges wat gebruik word om sosiale-, kulturele- en omgewingsbewustheid aan te kweek, meetkundige figure in terme van kenmerke beskryf en klassifiseer, insluitend:3.2.1 sye, hoeke en diagonale (hoeklyne) en hulle verwantskappe, met die klem op driehoeke en vierhoeke (bv. soorte driehoeke en vierhoeke);3.3 woordeskat gebruik om parallelle te beskryf wat deur ‘n dwarslyn, loodlyne en snylyne gekruis word, asook driehoeke na aanleiding van hoekverwantskappe (bv. vertikaal teenoorstaande, ooreenkomstig). |
LU 4 |
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, -instrumente en formules in ’n verskeidenheid kontekste te gebruik. |
Dit word bewys as die leerder: |
4.7 hoeke met behulp van ’n gradeboog akkuraat tot een graad kan skat, vergelyk, meet en teken. |
KLASWERKOPDRAG 1
2. 360 0 – 330 0 = 30 0
Konstrueer 30 0
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?