<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Om ‘n kort beskrywing te gee van bestanddele om ontbytkos mee te maak, asook ‘n naam vir die produk [LU 1.7]
BESTANDDELE
1. Maak ‘n skets van elk van die bestanddele wat julle groep in die ontbytkos wil hê.
2. Berei nou julle ontbytkos voor met die bestanddele waarop julle besluit het. Laat elke groeplid proe hoe dit smaak!
Wenke oor hoe om die bestanddele af te meet
Plaas die hoeveelheid wat jy in jou paphouer wil hê, in ‘n plastieksakkie. Dit gaan ook vir iets spesiaals gebruik word. Bêre dit veilig.
3. Ontwerp nou die buitekant van die nuwe verpakking. Gebruik jou eie oorspronklike idees!
4. ‘n Nuwe soort paphouer verskyn op die mark!
‘N NUWE ONTBYTKOS VERSKYN OP DIE MARK!
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;
Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.
Dis duidelik wanneer die leerder:
2.1 kennis en begrip toon van hoe om die struktuur van produkte d.m.v. voue, buise en driehoekige webbe of sterk lasse/voeë te versterk.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 4' conversation and receive update notifications?