<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Eers nadat jy jou navorsing voltooi het, sal jy die geleentheid gegun word om jou siening met die klas te bespreek.
Die Dans
Die kies van ‘n Dansmaat
Vertroue
Die Draaie
Die Dans
Aktiwiteit 4
Om na dansoefeninge korrek af te koel en te strek
Asemhalingsoefening
Nekstrek
Armstrek
Borsstrek
Rugstrek
Hampees en kuitstrek
Bobeenstrek
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 4 |
skepping, interpretasie en aanbiedingDie leerder is in staat om werk in elk van die kunsvorme te skep, te interpreteer en aan te bied. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
MUSIEK |
4.5 geslags- en/of kulturele stereotipering in lirieke en die gebruik van instrumente in die verlede en die hede kan identifiseer en verduidelik; |
DRAMA |
4.3 stereotipering volgens ouderdom, geslag, klas en kultuur in stories, teater, film, op televisie en oor die radio in die verlede en die hede kan identifiseer; en |
4.4 ‘n kort skets of toneeltjie kan ontwikkel om die probleme van stereotipering, diskriminasie en vooroordeel in die skool of plaaslike gemeenskap te beklemtoon; |
DANS |
4.1 anders geskikte mense en inklusiwiteit in dans verstaan en daaroor kan praat; |
4.2 die rolle tradisioneel aan verskillende geslagte in dans toegeken, kan debatteer deur verskillende oogpunte te herken en uit te druk; |
VISUELE KUNS |
4.6 kommunikasie binne die verskillende vorms van massa-media kan sien en analiseer en ooglopende en versteekte boodskappe, vooroordele, stereotipering of propaganda kan identifiseer. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 8' conversation and receive update notifications?