<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Deling

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 351 res 5

1.2 19 res 120

1.3 16 res 420

1.4 60 res 1 536

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit 2.5om ‘n reeks tegnieke te gebruik om berekeninge te doen [lu 1.10.5]

1. Bereken die volgende met jou sakrekenaar. Die res mag nie as ’n desimale breuk geskryf word nie, maar as ’n ANTWOORD res ’n GETAL.

1.1 y = 356 ÷ 27

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

1.2 h = 4 984 ÷ 256

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

1.3 q = 13 684 ÷ 829

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

1.4 p = 148 896 ÷ 2 456

_________________________________

_________________________________

_________________________________

_________________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:

1.10.5: gebruik van ‘n sakrekenaar.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask