<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
420 ÷ 40 | 9,952 | ||
1 500 ÷ 50 | 28,358 | ||
4 440 ÷ 30 | 143,065 | ||
25 240 ÷ 40 | 573,545 | ||
68 440 ÷ 70 | 1052,877 | ||
x Deler met antwoord / getal voor die komma
Trek dié antwoord af van die deeltal
1. Dit help baie om eers ’n antwoord te SKAT voordat jy die kwosiënt bereken. Werk saam met ’n maat deur die volgende voorbeelde:
2. Voltooi die volgende tabel op jou eie. Jy mag ’n sakrekenaar vir die antwoorde in die laaste kolom gebruik.
BEREKENING | ROND AF | GESKATTE ANTWOORD | KORREKTE ANTWOORD | |
Bv. | 87 ÷ 22 | 90 ÷ 20 | 4 | 4,5 |
2.1 | 418 ÷ 42 | ............................ | ............................ | ............................ |
2.2 | 1 503 ÷ 53 | ............................ | ............................ | ............................ |
2.3 | 4 435 ÷ 31 | ............................ | ............................ | ............................ |
2.4 | 25 236 ÷ 44 | ............................ | ............................ | ............................ |
2.5 | 68 437 ÷ 65 | ............................ | ............................ | ............................ |
Het jy geweet?
In die som 77 ÷ 22 = 3,5 is die ,5 van die sakrekenaar NIE die res nie, maar slegs ’n desimale breuk!
,5 = 5 tiendes
77 ÷ 22 = 3 res 11
KOPKRAPPER!
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
1.10.2: langdeling;
1.10.5: gebruik van ‘n sakrekenaar.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?