<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Memorandum
1.1 agterste 0 val weg
elke syfer skuif 1 plek na regs
1.2 agterste 2 nulle val weg
elke syfer skuif 2 plekke na regs
1.3 agterste 3 nulle val weg
elke syfer skuif 3 plekke na regs
1.4 agterste 4 nulle val weg
elke syfer skuif 4 plekke na regs
2.
2.1 38 | 380 | 3 800 | 38 000 |
2.2 12 | 120 | 1 200 | 12 000 |
2.3 9 | 90 | 900 | 9 000 |
2.4 4 | 40 | 400 | 4 000 |
2.5 ½ / 0,5 | 5 | 50 | 500 |
Net soos by vermenigvuldiging, is daar sekere reëls vir deling deur veelvoude van 10 wat jou in staat stel om antwoorde in ‘n japtrap te bereken – sonder om potlood en papier te gebruik! Vir die volgende aktiwiteite moet julle in groepe van drie verdeel.
1. Kyk of julle reëls kan formuleer vir die volgende:
2. Deling deur 10: __________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
3. Deling deur 100: _________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
4. Deling deur 1 000: ________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
5. Deling deur 10 000: _______________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
6. Vergelyk nou jul antwoorde met die res van die klas s’n!
7. Hoe vinnig kan jy nou die antwoorde van die volgende neerskryf SONDER om ’n sakrekenaar te gebruik?
GETAL | ÷ 10 000 | ÷ 1 000 | ÷ 100 | ÷ 10 | |
Bv. | 560 000 | 56 | 560 | 5 600 | 56 000 |
2.1 | 380 000 | ....................... | ....................... | ....................... | ....................... |
2.2 | 120 000 | ....................... | ....................... | ....................... | ....................... |
2.3 | 90 000 | ....................... | ....................... | ....................... | ....................... |
2.4 | 40 000 | ....................... | ....................... | ....................... | ....................... |
2.5 | 5 000 | ....................... | ....................... | ....................... | ....................... |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.12: Dit is duidelik wanneer die leerder herken, beskryf en gebruik:
1.12.1: deelbaarheidsreëls vir 2, 5, 10, 100 en 1 000;
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?