<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. inverse
2. deeltal; kwosiënt; deler
3. res
4. een
5. nul
6. halveer
Jy weet reeds lankal hoe belangrik dit is om hoofrekenvaardig te wees. Teen hierdie tyd ken jy darem seker ook al jou x-tafels baie goed! Maar hoe goed ken jy jou ÷ -tafels? Ontsyfer die volgende kode so vinnig as jy kan!
Skryf jou antwoord in die leë blokkies onder die somme neer.
A | D | I | E | C | Y | L | M | O | N | V | N | U | F |
7 | 12 | 5 | 4 | 8 | 6 | 10 | 3 | 2 | 14 | 11 | 9 | 13 | 1 |
30 ÷6 | 40÷ 5 | 48 ÷ 6 | 49 ÷ 7 | 72 ÷ 8 | 36 ÷ 3 | 60 ÷ 12 | 35 ÷ 7 | 42 ÷ 7 | ! | ||
______ | ______ | ______ | ______ | ______ | ______ | ______ | ______ | ______ |
96 ÷ 12 | 56 ÷ 8 | 63 ÷ 7 | 24 ÷ 6 | 65 ÷ 5 | ||
______ | ______ | ______ | ______ | ______ |
Kom ons hersien!
N | O | U | G | H | T | L | Y | Q |
K | A | S | I | O | D | Y | R | U |
W | E | S | N | P | I | H | E | O |
H | A | L | V | E | V | R | M | T |
B | F | P | E | O | I | G | A | I |
T | J | A | R | F | D | V | I | E |
I | R | E | S | D | E | H | N | N |
M | W | H | E | G | N | U | D | T |
O | N | E | J | R | D | S | E | Q |
C | D | I | V | I | D | E | R | E |
1. Deling is die ___________________________________ van vermenigvuldiging.
2. In 3 860 ÷ 20 = 193 is
3 680 die ____________________________________
193 die ______________________________________ en
20 die _______________________________________
3. As ’n getal nie presies in die deeltal kan indeel nie, noem ons dit wat oorbly, die ________________________________________________________
4. Enige getal gedeel deur ______________________________________
is altyd die getal self.
5. Deling deur _____________________________________________________
is ongedefinieer.
6. As ons ’n getal ___________________________________ deel ons dit deur 2.
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.3: (addisioneel) deling met klein getalle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?