<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
** Hierdie is ‘n taak vir jou portefeulje.
Werk so netjies soos jy kan, maar kyk eers hoe jou taak geassesseer gaan word.
1. Kom ons kyk na die ontbytgewoontes van jou klasmaats. Vra die leerders in jou klas wat hulle vir ontbyt eet.
2. Maak ‘n opnameblad van die inligting wat jy versamel het in die blok hieronder:
Byvoorbeeld:
GRAAD 6 | |
ONTBYT | AANTAL LEERDERS |
Warm pap | 2 |
Brood | 1 |
Beskuit | 6 |
Graankos | 3 |
Vrugte | 8 |
____________________________________ | ____________________________________ |

3. Jy het reeds kennis gemaak met ‘n verskeidenheid grafieke. (Onthou jy nog?) Kyk of jy die inligting hierbo op ‘n grafiek kan aanteken:
4. Vind nou uit WATTER pap die gewildste onder jou klasmaats is.
_____________________________________________________________________
5. Vind ook uit wat die prys daarvan per boks / houer is en bereken wat jy sal moet betaal as jy EEN daarvan vir ELKE leerder in jou klas wil koop.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
6. Skryf nou ’n kort verslaggie oor jou navorsing i.v.m. jou klasmaats se ontbytvoorkeure en -gewoontes.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
ASSESSERING: ONTBYTDATA
KRITERIA | 1 | 2 | 3 | 4 |
Netheid en organisasie | Werk is slordig en ongeorganiseerd. | Werk is georganiseerd, maar moeilik leesbaar. | Werk is netjies en georganiseerd, maklik leesbaar. | Netjiese, duidelik uiteengesitte werk; duidelik leesbaar. |
Grafiek | Geen poging is aangewend nie. | Feitlik alles is verkeerd aangedui. | Een of twee foute is begaan. | Grafiek is korrek en netjies. |
Volledigheid | Navorsing is nie gedoen nie. Nie alle vrae is beantwoord nie. | Baie van die inligting ontbreek. | Slegs enkele vrae is nie beantwoord nie. | Opdrag is volledig uitgevoer. |
Korrektheid van berekenings | Al die antwoorde is verkeerd bereken. | Baie foute is begaan. | Min foute is gemaak. | Antwoorde is almal korrek bereken. |
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak, en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige vrae stel oor sy/haar eie skool en gesinsomgewing, en gepaste databronne vind ten einde menseregte, sosiale, politieke, kulturele omgewings- en ekonomiese kwessies in daardie omgewing te identifiseer;
Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige dataversamelingsvelle (wat tellings vereis) en eenvoudige vraelyste (met ja/nee tipe antwoorde) gebruik om data te versamel (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span) ten einde vrae te beantwoord wat deur die onderwyser, self of die groep gevra word;
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder data organiseer en aanteken deur gebruik te maak van tellings en tabelle;
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder ongegroepeerde numeriese data ondersoek om die telling (modem) wat die meeste voorkom, en die middelpunt (mediaan) van die datastel te bepaal, om sodoende sentrale neigings te beskryf;
Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid van grafieke met die hand of tegnologies teken om data voor te stel en te interpreteer (gegroepeer of ongegroepeer), insluitend:
5.6.1: prentdiagramme (piktogramme) met ‘n veel-tot-een-ooreenstemming en ‘n geskikte sleutel;
5.6.2: staafgrafieke en dubbele staafgrafieke;
Assesseringstandaard 5.7: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskillende wyses voorgestel word (insluitend eie voorstellings, mediavoorstellings – woorde, grafieke, sirkeldiagramme), krities lees en interpreteer om sodoende afleidings te maak en voorspellings te maak wat sensitief is teenoor die rol van:
5.7.2: afdelings binne die data (bv. ouderdom, geslag, ras).
TOETS
1. Vul die ontbrekende woorde in:
In 17 x 240 = 4 080 noem ons:
1.1 408 die ___________________________________________________
1.2 17 die ____________________________________________________
(3)
2. Skryf al die faktore van 36 neer:
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
(2)
3. Omkring die fout(e) in die volgende som:
h = 953 x 18
953
18
7 634
9630
17 264
(3)
4. Bereken die volgende. Wys al jou bewerkings:
4.1 m = 239 x 37
__________________________________________

4.2 ’n Boer vervoer 238 kratte met 85 appels in elk na die mark. Hoeveel appels word by die mark afgelaai?
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
(4)
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?