<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Werk in groepe. Dink aan verskillende redes waarom gestremdes, ouer of jonger mense, of blindes, dit moeilik mag vind om met elektrisiteit te werk.
Skryf ‘n paar sinnetjies oor watter plannetjies jy sal maak om dit vir so ‘n persoon meer gerieflik te maak.
LEERUITKOMS 3: WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder
3.3 vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?