<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
UITDAGING!!
Mev. Bengu moes ontbytgraan vir ’n kamp aankoop. Nadat sy deeglike navorsing oor die goedkoopste produk gedoen het, het sy dié graanvlokkies teen R14,95 per boks aangekoop.
1. Watter bedrag moes mev. Bengu vir 38 bokse betaal? (Gebruik jou sakrekenaar.)
_____________________________________________________________________
2. Hoeveel kleingeld het sy ontvang as sy met 3 R200-note betaal het?
_____________________________________________________________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.6: probleme oplos in konteks, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies te bevorder soos;
1.6.1: finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies, eenvoudige begrotings, lees en vertolking van rekeninge, en afslag).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?