<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
[3]
5. Skryf elk van die volgende as algebraïese vergelykings en los op.
5.1 Nege keer ’n sekere getal is 28 meer as vyf keer die getal. Wat is die getal?
[2]
5.2 ’n Reghoek, waarvan die omtrek 108 cm is, se lengte is vier meer as die breedte. Bereken:
5.2.1 die lengte en breedte
[4]
5.2.2 die oppervlakte van die reghoek
[2]
6. Die som van vier opeenvolgende onewe getalle is 112.Bepaal die vier getalle.
[4]
7. ’n Boek word oopgemaak, en die produk van die bladsynommer van die linkerblad en die van die regterblad, word bepaal. Die produk is 6 162.Wat is die linkerblad se nommer?
[3]
Assessering van myself: | deur myself: | Assessering deur opvoeder: | |||||||||||||
Ek kan… | | | | 1 | 2 | 3 | 4 | Kritieke Uitkomste | 1 | 2 | 3 | 4 | |||
’n vergelyking definieer; (Lu 1.2.1 ; 1.2.2); | Kritiese en skeppende denke | ||||||||||||||
eenvoudige vergelykings oplos d.m.v. inspeksie; (Lu 1.8 ; 2.5); | Deelname | ||||||||||||||
enige vergelyking oplos al is hakies teenwoordig; (Lu 1.8 ; 2.5); | Organisering en bestuur | ||||||||||||||
woordprobleme as vergelykings skryf en dit dan oplos; (Lu 1.8 ; 2.5; 2.8.6); | Prosessering van inligting | ||||||||||||||
ingewikkelde woordprobleme oplos. (Lu 1.8 ; 2.5 ; 2.8.6). | Kommunikasie | ||||||||||||||
Probleemoplossing | |||||||||||||||
Selfstandigheid |
goed gedeeltelik nie goed nie
Kommentaar deur die leerder: | My plan van aksie: | My punte: | ||||||
Ek is besonder tevrede met die standaard van my werk. | < | Datum : | ||||||
Ek is tevrede met die vordering van my werk. | Uit: | |||||||
Ek het hard gewerk, maar is nie tevrede met my prestasie nie. | Leerder : | |||||||
Ek het nie my beste gelewer nie. | > |
Kommentaar deur ouers: | Kommentaar deur opvoeder: | |
Handtekening: Datum : | Handtekening: Datum : |
Toets: (Vergelykings)
Totaal: 45
1. Los op vir x :
1.1 x + 5 = 39 [2]
1.2 7 - 3 x = 1 [2]
1.3 2( x + 5) = 18 [3]
1.4 8 = 40 - 2 x [2]
1.5 2( x - 3) - ( x + 1) = 5 x - 4 [4]
1.6 3 x + 6 = 15 [2]
1.7 = 4 [2]
1.8 2(3 x + 24) = 114 [3]
1.9 10 x + 9 = 7 x + 30 [3]
1.10 1 / 3 (3 x - 6) - 2( x + 1½) = 7 [4]
[27]
2. Los die volgende woordprobleme op:
2.1 As 5 van ’n sekere getal afgetrek word en die antwoord word deur 3 gedeel, is die antwoord 4. Bereken die getal.
[3]
2.2 Die som van drie opeenvolgende ewe getalle is 66. Bereken die drie getalle.
[3]
2.3 Die lengte van ’n reghoek is 5,5 cm langer as die breedte. As die omtrek van die reghoek 27 cm is, bereken die breedte.
[4]
2.4 Jonte se ouderdom is vyf keer die van sy dogter. As die som van hul ouderdomme 60 jaar is, hoe oud is die dogter?
[4]
2.5 Gareth is 5 keer so oud soos sy seun. Oor 5 jaar sal hy 3 keer so oud wees soos sy seun. Hoe oud is die seun nou?
[4]
3. Bonuspuntvraag
Gegee: 1 / 2 a + 2 a = 7
Bepaal die waarde van
[3]
Verrykingsoefening vir die vinnige werker
1. As die produk 2 12 x 5 8 ontwikkel word, hoeveel syfers sal daar in die antwoord wees?
2. 6² = 36. Hoeveel ander positiewe enkelsyfer getalle se kwadraat eindig in dieselfde syfer as die getal wat jy gekwadreer het?
3. Indien die driesyfer getal 2A3 by 326 getel word, gee dit 5T9. Indien 5T9 deelbaar is deur 9, dan is A + T gelyk aan ....
4. Indien ’n viersyfer getal wat met 34 begin, afgetrek word van ’n viersyfer getal wat met 199 begin, dan is die grootste moontlike antwoord ...
5. As jy 1,2,3,6 in elke moontlike volgorde skryf om 4-syfers getalle te vorm, hoeveel van hulle is deelbaar deur 4?
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?