<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Vandag was weer ‘n besige dag in Kaapstad. Daar was baie toeriste wat die besienswaardighede besoek het. Hieronder is die name van vyf besienswaardighede.
Trek ‘n X in die kolom wanneer jy weet die toeris het nie by ‘n sekere plek besoek afgelê nie.
Maak ‘n O in die kolom wanneer jy vasgestel het of hy/sy wel by ‘n sekere plek besoek afgelê het.
Tafelberg | Robbeneiland | Waterfront | Kasteel | Kirstenbosch | |
William Walker | |||||
Gertrude Schwarz | |||||
Hans van den Hoof | |||||
Bantle Tibe | |||||
Daniel Kim |
Leidrade
i) William Walker het ‘n plek besoek wat met K begin.
ii) Hans van den Hoof het ‘n plek besoek waarvan die naam uit 12 letters bestaan.
iii) Die persoon wat Tafelberg besoek het, se naam begin met ‘n B .
iv) Daniel Kim het ‘n plek besoek waarvan die naam met die letter L eindig.
Waar is dit?
Hoe kan ‘n mens daar kom?
Wat sien of doen ‘n mens daar?
Hoe oud of nuut is hierdie plek?
Hoeveel tyd kan ‘n mens daar deurbring?
AKWARIUM | WATERFRONT |
Seeperdjies | Biblioteke |
Korale | Hotelle |
Springbokke | Restaurante |
Pikkewyne | Supermark |
Skulpe | Parkeergarages |
Bobbejane | Rolprentteaters |
Palings | Dieretuin |
Tenks | Poskantoor |
Haaie | Banke |
Klereboetieks |
[LU 5.2.5]
Die bus vertrek vanaf die skool.
Die bus arriveer by Kirstenbosch.
Leerders kan vir 15 minute ontspan.
Tyd vir middagete.
Bus vertrek vanaf Kirstenbosch.
Bus arriveer by die skool.
Spel
horlosie minute ure wysers
dae weke maande
sekondes skrikkeljaar sewe
[LU 5.1.2; 6.1.2]
Selfassessering onder leiding van die opvoeder.
Leer hierdie woorde sodat jy hulle korrek kan spel.
LU 5
DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
5.1 gebruik taal oor die kurrikulum heen:
5.1.1 verduidelik sekere konsepte wat in ander leerareas gebruik word (bv. reëls in die natuur, in Natuurwetenskap);
5.1.2 toon die vermoë en kennis om woordeskat uit ander leerareas te gebruik;
5.2 gebruik taal om te dink:
5.2.5 identifiseer ooreenkomste en verskille.
5.2.7 beskryf oorsaak en gevolg;
5.2.8 gee menings en redes daarvoor;
5.4 dra inligting van een modus na ‘n ander oor:
5.4.3 gebruik inligting uit ‘n grafiek, tabel of diagram om ‘n teks te skryf.
LU 6
TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
6.1 spel bekende woorde korrek:
6.1.2 alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale en –konsonante (soos: jaar/jare; pen/penne);
6.2 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om skriftelik te kommunikeer:
6.2.3 die verskillende tydsvorme (soos: Sy lees ‘n boek; Hy het die werk gedoen; Ons sal die wedstryd wen);
6.2.6 die enkelvoud- en meervoudsvorm, verkleinings-vorm en geslagsvorme van alledaagse woorde (soos: jaar/jare; kind/kinders; hondjie; boompie; oom/tante; mannetjie/wyfie);
6.2.14 hoofsaaklik die aktiewe vorm, maar kan die passiewe vorm begin gebruik (soos: Baie tale word in SA gepraat; Die tale word in SA gepraat; Die telefoon is in die 20ste eeu uitgevind);
1. (c)
AKWARIUM | WATERFRONT |
Visse | Biblioteke |
Seeperdjies | Hotelle |
Korale | Restaurante |
Springbokke | Supermarkte |
Pikkewyne | Parkeergarages |
Skulpe | Rolprentteaters |
Bobbejane | Dieretuin |
Palings | Poskantore |
Tenks | Banke |
Haaie | Klereboetieks |
2 (b)
1. horlosie
2. sekondes
3. minute
4. ure
5. sewe
6. maande
7. dae; skrikkeljaar
8. weke
9. wysers
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?