<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU 3.6.2 |
Selfassessering onder leiding van die opvoeder : Totaal uit 10 |
4. Voltooi die onderstaande sinne deur die ontbrekende woorde in te vul. Die woorde wat ingevul moet word, is: uit ; met ; in ; onder ; op ; aan ; langs ; by ; vir ; af ; na .
(a) Louis Braille is __________ Frankryk gebore.
(b) Hy het ______ driejarige ouderdom ‘n ongeluk ________‘n skerp mes gehad.
(c) Hy is op sewejarige ouderdom ________ ‘n gewone skool.
(d) Toe hy nege jaar oud was, het hy ________‘n skool __________blinde mense begin skoolgaan.
(e) Hy het ___ ‘n stelsel gewerk om lees en skryf maklik te maak _____ blinde mense.
(f) Die stelsel het _______ ses kolletjies bestaan.
LU 6.2.10 |
5. Elkeen van ons is uniek. Uniek beteken dat ons van mekaar verskil omdat daar net “een soos ek” is. Elkeen van ons is kosbaar, want daar is net een mens soos jy op aarde en dit is jyself!
(a) Jy en jou maat kan gou vir mekaar julle fisiese kenmerke opnoem. Fisiese kenmerke of eienskappe is dinge soos die volgende:
Lees nou saam oor fisiese gestremdhede.
(b) Sommige fisiese eienskappe verhinder mense om sekere dinge te kan doen wat mense meesal kan doen, bv.
Wanneer ‘n fisiese eienskap iemand verhinder om te doen wat mense gewoonlik kan doen, praat ons van ‘n fisiese gestremdheid (physical disability).
Fisiese gestremdheid kan mense nie verhinder om die belangrikste dinge in die lewe te doen nie, bv.
Jy kan nog dinge byvoeg!
c) Gesels nou in julle groepe oor hoe ‘n mens fisies gestremd word.
Die redes is:
Kan julle aan nog redes dink?
Miskien het julle ‘n fisies gestremde maat in die klas. As hy of sy gewillig is, kan die klas hom of haar ‘n paar vrae vra oor sy/haar gestremdheid en hoe sy / hy dit ervaar.
Daar is baie gestremde mense in Suid-Afrika.
Die gestremdhede waarmee ons die bekendste is, is:
e) Kom ons oefen gou hoe om so ‘n brief te skryf. Dit sal ‘n kort briefie wees. In die brief moet jy meer inligting aanvra oor die vereniging of instansie se werk en funksie. Julle opvoeder sal vir julle leiding gee oor hoe ‘n brief moet lyk. Onthou om jou eie adres en die adres van die vereniging aan te bring, bv.:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 6' conversation and receive update notifications?