<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
5. Kies die beste woord uit die volgende lys om die sin te voltooi:
voorskou voorstel voorspel gesien
“ In die kristalbal gekyk ” beteken dat die wetenskaplikes ________ het hoe dinge in die toekoms sal lyk. (1)
6. Sê in jou eie woorde wanneer en waar die nuwe dokumentêre reeks uitgereik is. (3)
7. Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter van jou keuse neer:
“… soortgelyk aan … ” (par. 4) beteken
8. Verduidelik in jou eie woorde wat bedoel word met: “… mees gevorderde rekenaar-tegnieke… ” (par. 4) (2)
9. Hoe het die vervaardigers dit reggekry om die diere so realisties voor te stel in die dokumentêre reeks? (2)
10. Voltooi:
Al die wetenskaplikes stem saam dat die mens se bestaan op aarde nie
_______ gaan wees nie. (2)
11. Verduidelik in jou eie woorde wat bedoel word met: “… dat hy oor ‘n paar miljoen jaar
uitgesterf sal wees” (par. 6).
LU 2 |
PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
Dit word bewys as die leerder: |
2.1 vertaal en tolk:2.1.1 stories uit die huistaal oorvertel in die addisionele taal;2.6 ‘n kort, formele praatjie of aanbieding gee:
|
LU 3 |
LEES EN KYKDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit word bewys as die leerder: |
3.4 vir inligting lees en inligting opsom; |
3.8 begrip toon van die gebruik van naslaanwerke (inhoudsopgawe, indeks, ensiklopedieë). |
LU 4 |
SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitlike en verbeeldingstekste vir ’n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. |
Dit word bewys as die leerder: |
4.1 skryf om inligting oor te dra. |
LU 5 |
DINK EN REDENEERDie leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. |
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 taal en geletterdheid oor die kurrikulum heen gebruik: |
5.1.1 visuele materiaal gebruik wat tekste aanvul. |
LU 6 |
TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 bekende woorde korrek spel; |
6.2 eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer; |
|
AKTIWITEIT 1
1.-3. Mondelinge werk
AKTIWITEIT 2
AKTIWITEIT 3
AKTIWITEIT 4
1. Ontkennende vorm
1.1 Ek het nog nooit ‘n kwaai swart mamba gesien nie.
1.2 Het jy nog nooit aan ‘n krokodil geraak nie?
1.3 Niemand weet waar die boomslang is nie.
1.4 Daar is nêrens ‘n natuurbewaarder wat die slang sal kom vang nie.
1.5 Moenie vinnig weghardloop nie!
1.6 Nee, die molslang het nog nie die rot gevang nie.
1.7 Nee, die kind sal nooit gesond word nadat die slang hom gepik het nie.
1.8 Nee, daar is niemand wat al aan ‘n luislang geraak het nie.
1.9 Nee, die slang is nie in die huis nie.
1.10 Moet asseblief nie die deur toemaak nie!
2. Lydende vorm
2.1 Die pofadder is deur al die kinders raakgesien.
2.2 Deur wie is die arme slang doodgemaak?
2.3 ‘n Groot rot is deur die slang gevang.
2.4 Die natuur sal altyd deur ons bewaar word.
2.5 Diere moet nie (OF: moenie) seergemaak word nie.
3. Bedrywende vorm
3.1 Ons kan bedreigde diere red.
3.2 Die dokter behandel die pasiënt teen slangbyt.
3.3 My hond jaag ‘n muis.
3.4 Die akkedisse in ons tuin vang ‘n klomp vlieë.
3.5 In die verlede het mense soms skilpaaie geëet.
4. Indirekte rede (Aanvaar enige korrekte variasie.)
4.1 Errol sê dat sy broer gister amper op ‘n slang getrap het. (OF: Errol het gesê dat…)
4.2 Die onderwyseres het belowe (OF: belowe) dat hulle (OF: ons) die volgende dag op ‘n uitstappie sou gaan.
4.3 Jolene het gevra of sy mag saamgaan.
4.4 Jason se ma het gewaarsku dat hulle (OF: ons) nie naby die leeus moes gaan nie.
4.5 Die kinders het geantwoord dat hulle nie so dom was nie.
TOETS
TOTAAL: 20 PUNTE
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 9' conversation and receive update notifications?