<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Kuns en kultuur

Graad 4

Uitdrukking en kommunikasie

Module 6

Musiek: begelei ‘n lied

Begelei ‘n lied

Aktiwiteit

Om die begeleiding vir ‘n lied te doen [lu 4.4]

In the town where I was born

Lived a man who sailed the sea.

And he told us of a life

In the land of submarines.

So we sailed up to the sun

‘Till we found the sea so green

And we lived beneath the waves

In the yellow submarine

We all live in the yellow submarine.

yellow submarine yellow submarine

We all live in the yellow submarine.

yellow submarine yellow submarine

And our friends are all on board

Many more of them live next door

And the band begins to play:

We all live in the yellow submarine.

yellow submarine yellow submarine

We all live in the yellow submarine.

yellow submarine yellow submarine

As we live a life of ease

Every one of us has all we need

Sky of blue and sea of green

In our yellow submarine (3)

  • Sing die lied.
  • Voltooi die Morsekode:
  • Skryf jou begeleidingspatroon neer: eers die woorde, dan die Morsekode.
  • Begelei die lied volgens Juffrou se aanwysings!
  • Voltooi die res van die lied met geskikte simbole om die vorm van die lied aan te dui.
  • Luister na die temamusiek uit die film Titanic (My heart will go on). Skryf die patrone neer.

Assessering

LEERUITKOMS 4: UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • stem, liggaam, perkussie, natuurlike, gevonde of gemaakte instrumente kan gebruik om stories, danse of liedjies te begelei.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Kuns en kultuur graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11088/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask