<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Soms is dit nuttig om die koördinate van 'n lyn se middel of middelpunt te hê. Byvoorbeeld: wat is die middelpunt van die lynstuk tussen punt met koördinate en punt met koördinate ?
Die koördinate van die middelpunt van 'n lyn tussen enige twee punte en met koördinate en , word as volg bereken. Gestel die middelpunt van is die punt met koördinate . Die doel is om te bereken en in terme van en .
Dus die koördinate van ( ), die middelpunt van die lyn tussen punt met koördinate en punt met koördinate , is:
Dit kan bewys word dat die afstande vanaf die eindpunte na die middelpunt gelyk is. Die koördinate van die middelpunt is .
en
Daar kan gesien word dat soos verwag is.
Die volgende video verskaf 'n opsomming oor die berekening van die middelpunt van 'n lyn.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?