<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die gradiënt van 'n lyn beskryf hoe steil die lyn is, hoe groot die helling van die lyn is. In die figuur hieronder is lyn se helling die grootste. Lyn is minder steil as maar is steiler as , en die lyn is steiler as .
Die gradiënt van die lyn word gedefinieer as die verhouding tussen die vertikale verandering in posisie en die horisontale verandering in posisie. Dit kan verstaan word deur te kyk na die lyn as dieskuinssy van die reghoekige driehoek. Die gradiënt is die verhouding van die lengte van die vertikale sy van die driehoektot die horisontale sy van die driehoek. Dink aan 'n lyn tussen punt met koördinate en punt met koördinate .
Gradiënt
Ons kan gradiënt gebruik om te bepaal of twee lyne parallel is aan mekaar of loodreg is op mekaar. As die lyne parallel is ( [link] a) sal hulle dieselfde gradiënt hê, byvoorbeeld . As hulle loodreg is op mekaar, ( [link] b) dan sal:
Byvoorbeeld, die gradiënt van die lyn tussen punt en , met koördinate (2;1) en (-2;-2) ( [link] ) is:
Die volgende video bied 'n opsomming van die gradiënt van 'n lyn.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?