<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
y = 5,094 m + 342 mm + 0,087 m + 9 mm
= 5 094 mm + 342 mm + 87 mm + 9 mm
5 094
342
87
+ 9
5 532
= 5 532 mm
y = 5,532 m
Ek herlei ook alles eers na die kleinste eenheid wanneer ek moet aftrek, bv.
k = 9,075 ton – 4 328 kg
= 9 075 kg – 4 328 kg
9 075
− 4 328
4 747
= 4 747 kg
k = 4,747 t
5. Bereken die volgende:
5.1: c = 4,7 km + 876 m + 2,794 km + 65 m
5.2: e = 7,632 kg – 1 278 g
5.3: f = 2,03 kℓ + 432 liter + 0,869 kℓ + 38 liter
5.4: h = 19 liter – 2 347 mℓ
Aktiwiteit 3:
Om probleme op te los wat die kies van berekening met en herlei van standaardeenhede insluit [LU 4.6]
Kies ‘n maat en probeer om die volgende probleme op te los. Julle mag NIE ‘n sakrekenaar gebruik nie! Vra jul opvoerder vir die nodige folio.
1. Die volgende items moet vol petrol gemaak word:
2. ‘n Gesin se massa is soos volg:
2.1 Wat is die gesin se gesamentlike massa in kg?
2.2 Skryf jou antwoord in ton.
3. Die Gr. 5’s doen lapverf op stukke materiaal met die volgende lengtes:
3.1 Op hoeveel mm materiaal is altesaam geverf?
3.2 Gee jou antwoord as meter.
4. As ’n olifant gemiddeld 7 ton en ‘n seekoei gemiddeld 1 500 kg weeg, wat is die verskil in hul massa? Gee jou antwoord eers in kg en dan in ton.
5. In ‘n vaatjie is daar ongeveer 9,5 liter water. As ek ‘n 775 mℓ bottel daaruit volmaak, hoeveel ml water bly in die vaatjie oor? Skryf jou antwoord ook as liter.
6. Daar is 16,84 materiaal op ‘n rol. As Ma 739 cm daarvan afknip, hoeveel meter materiaal bly op die rol oor?
Skryf jou antwoord as mm.
7. Kontroleer jul antwoorde met ‘n sakrekenaar.
8. Vergelyk nou jul antwoorde met dié van die res van die klas en hou ‘n klasbespreking oor die beste manier om bogenoemde probleme op te los.
9. Gee nou jul oplossings vir jul opvoeder om te assesseer.
LU 4 |
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 analoog-, digitale en 24-uur-tyd tot minstens die naaste minuut en sekonde lees, sê en skryf; |
4.2 probleme oplos wat berekeninge met en herleiding tussen geskikte tydeenhede behels, insluitend dekades, eeue en millennia; |
4.3 instrumente gebruik wat tyd meet tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend polshorlosies en stophorlosies; |
4.4 maniere in verskillende kulture beskryf en illustreer om tyd deur die geskiedenis heen te meet en voor te stel; |
4.5 SI-eenhede gebruik om voorwerpe en vorms te skat, te meet, aan te teken, te vergelyk en te orden met geskikte akkuraatheid vir:
|
4.6 probleme oplos wat die kies van, berekening met en herleiding tussen geskikte S.I.-eenhede (sien hierbo) behels, terwyl geskikte kontekste vir Tegnologie en Natuurwetenskappe geïntegreer word; |
4.7 gepaste meetinstrumente gebruik (met ‘n begrip vir die beperkings daarvan) tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend:
|
AKTIWITEIT 1
1. 1.1: ml
1.2: ℓ
1.3: ml
1.4: kl
2. 2.1: 5
2.2: 5
2.3: 15
2.4: 200
2.5: 250
2.6 – 2.10 eie antwoorde
3. 3.1: 1 000
1 ℓ
3.2: 750
0,750
HET JY GEWEET?
17 000 000
AKTIWITEIT 2
2.1
ml | 980 | 1 423 | 6 | ||||
liter | 0,004 | 0,016 | 0,369 |
2.2
liter | 2 | 261 | ||||
kl | 0,018 | 1,479 | 3,012 |
3.
3.1: 4,342 ℓ
3.2: 2,575 ℓ
3.3: 6,125 ℓ
3.4: 5,110 ℓ
4. 4.1 16,7 kl
4.2: 13,035 kl
5.
5.1: 8,435 km
5.2: 6 354 g
5.3: 3 369 ℓ
8 435 m; 3,369 kl
]5.4 16 653 ml
6,354 kg; 16,653 ℓ
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?