<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Jy is reeds aan ‘n wye verskeidenheid metodes om af te trek blootgestel. Kyk of jy nou die kennis wat jy opgedoen het, sinvol kan toepas. Bereken nou die volgende deur enige metode wat jy verkies te gebruik.
1.1 721 435 – 342 668
_____________________________________________________________________

1.2 834 206 – 467 937

1.3 1 000 000 – 386 249

2. Kontroleer jou antwoorde met ’n sakrekenaar.
TYD VIR SELFASSESSERING
Kom ons kyk hoe jy tot dusver gevaar het. Wys vir ons hoe jy voel oor die verskillende aftrek-metodes. Kleur die gesiggie wat waar is van jou, netjies in:
Help! | Sukkel baie | Sukkel bietjie | Geen probleem | |
Ek kan aftrek deur terug te tel (LU 1.8). | _____________ | ____________ | _____________ | _____________ |
Ek kan die kompensasiewet vir aftrekking korrek gebruik (LU 1.8). | _____________ | ____________ | _____________ | _____________ |
Ek verstaan hoe om met negatiewe getalle af te trek (LU 1.8). | _____________ | ____________ | _____________ | _____________ |
Ek kan die kort metode vir aftrekking gebruik (LU 1.8). | _____________ | ____________ | _____________ | _____________ |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:
1.8.1: afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?