<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
HD | TD | D | H | T | E | |
1.1 | 6 | 0 | 9 | 8 | 0 | |
1.2 | 5 | 0 | 8 | 1 | 3 | 6 |
1.3 | 5 | 0 | 4 | 6 | 0 | 0 |
1.4 | 8 | 2 | 6 | 0 | 4 | 0 |
1.5 | 4 | 0 | 7 | 0 | 0 | 5 |
3.1 576 826 = 500 000 + 70 000 + 6 000 + 800 + 20 + 6
3.2 894 392 = 800 000 + 90 000 + 4 000 + 300 + 90 + 2
1. Kom ons kyk of jy jou kennis in verband met honderdduisende kan toepas. Vul die volgende getalle korrek in die tabel in:
HD | TD | D | H | T | E | ||
1.1 | 60 980 | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ |
1.2 | 508 136 | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ |
1.3 | Vyfhonderd en vierduisend seshonderd | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ |
1.4 | Agthonderd ses en twintigduisend en veertig | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ |
1.5 | Vierhonderd en seweduisend en vyf | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ | ___ |
2. As jy ‘n getallelyn goed kan “lees”, sal jy in staat wees om te bepaal presies waar om ‘n getal te plaas. Werk saam met ’n maat en gebruik pyltjies om aan te dui waar die volgende getalle min of meer op die getallelyn sal lê:
2.1 318 500
2.2 347 899
2.3 372 000
2.4 398 799
2.5 403 000
3. Jy het reeds in aktiwiteit 1.3 die geleentheid gehad om getalle in uitgebreide notasie te skryf. Kyk of jy dit ook met die volgende getalle korrek kan doen:
Bv. 26 113 = 20 000 + 6 000 + 100 + 10 + 3
3.1 576 826 =
3.2 894 392 =
= beteken is gelyk aan
¹ beteken is nie gelyk aan nie
<beteken kleiner as
Ø beteken groter as
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die plekwaarde van syfers herken in:
1.4.1 heelgetalle tot minstens 9-syfergetalle;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
1.10.3: opbou en afbreek van getalle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?