<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 24

1.2 34

1.3 200

1.4 30

1.5 111

1.6 8

1.7 180

1.8 298

1.9 35

1.10 995

1.11 42

1.12 72

1.13 132

1.14 8

1.15 6

1.16 7

1.17 72

1.18 9

1.19 318

1.20 342

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofreken te kan doen [lu 1.9]

1. Voordat ons na nog metodes kyk om af te trek, het jy eers weer die geleentheid om jou hoofrekenvaardighede te verbeter. Voltooi die volgende so vinnig soos jy kan.

1.1 38 – 14 = _________________

1.2 68 – 34 = _________________

1.3 _________________ – 101 = 99

1.4 110 – _________________ = 80

1.5 _________________ – 32 = 79

1.6 17 + _________________ = 25

1.7 260 + _________________ = 440

1.8 310 – 5 – 7 = _________________

1.9 400 – 15 – _________________ = 350

1.10 1 004 – 9 = _________________

1.11 6 × 7 = _________________

1.12 8 × 9 = _________________

1.13 12 × 11 = _________________

1.14 48 ÷ 6 = _________________

1.15 54 ÷ 9 = _________________

1.16 _________________ × 7 = 49

1.17 _________________ ÷ 6 = 12

1.18 81 ÷ _________________ = 9

1.19 Verdubbel 159: _________________

1.20 Halveer 684: _________________

  • Kleur die korrekte blokkie in:
My hoofrekenpunte het VERBETER
VERSWAK
DIESELFDE GEBLY

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.1 optelling en aftrekking;

1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask