<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Wanneer ons water wil hê, draai ons net ‘n kraan oop. Het jul al ooit gewonder waar daardie water vandaan kom?
Kom ons toer saam met Walter Waterdruppel op sy reis na ‘n kraan.
a. Walter in die rivier op pad na die ________________________________
b. Van die opgaardam gaan hy met
_________________________________
na ‘n munisipale dam by ‘n dorp of ‘n stad.
c. Walter verlaat die munisipale dam deur ‘n
dik ___________
d. en hierdie pyp vertak in________
e. Om Walter op sy reis te help, moet jy die _______ oopdraai.
(a) Verduidelik hoekom ‘n kraan wat toe is, steeds kan drup en sodoende water mors.
(b) Noem drie redes waarom ‘n gestremde persoon, of ouer en klein kindertjies dit moeilik mag vind om ‘n kraan oop te draai.
Vind uit waarvandaan jou dorp of stad se water kom.
Waarom is opgaardamme waardevol? Gee twee redes.
Vind ook uit watter groot opgaardam in jou omgewing is.
LU 3
WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Leerders is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 wetenskap en tegnologie in die konteks van geskiedenis en inheemse kennis verstaan;
3.2 die impak van wetenskap en tegnologie verstaan;
3.3 vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.
Verspreiding van water
Walter Waterdruppel se reis na ‘n kraan:
g) 1. hulle hande is dalk te klein of te swak
Opdrag
Kom ons vind uit:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?