<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Aktiwiteit: om ‘n reeks tegnieke te gebruik om berekeninge te kan doen [lu 1.10]

1. ‘n Sakrekenaar is ‘n baie handige hulpmiddel om antwoorde te bereken, maar as ‘n mens nie verstaan wat jy lees nie, is die sakrekenaar nutteloos. Werk saam met ’n maat. Volg die stappe van die vloeidiagramme en omkring dan die eerste korrekte antwoord. (Julle mag ’n sakrekenaar gebruik.)

a)

b)

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:

1.10.1 optelling en aftrekking in kolomme.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask