<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Hier volg ‘n paar voorbeelde:
LU 4.1 | ||||
FUNKSIONELE SKRYFWERK:
Onthou:
LU 4.2 | ||||
AKTIWITEIT 3:
Begripsvrae
DWARS: |
1. Persoon wat iets opveil |
2. Enkelvoud van “lede” |
3. Die homofoon van jou antwoord in 2 dwars |
4. Hoof van biblioteek (v. vorm) |
5. As jy baie ryk is, is jy . . . . |
AF: |
1. Sinoniem vir verstomming |
2. Die eerste sort gedrukte foto |
3. Persoon wat foto’s neem |
4. ‘n Naam vir ‘n persoon wat graag lees |
AKTIWITEIT 4:
‘n Closé
‘n Closé moet ook ingeoefen word. Kom ons kyk hoe vaar jy met die volgende twee.
Woordelys:
Langste bad in sousboontjies
Barry Kirk (47) kan met reg (1.) maak op die titel Mnr. Sousboontjies – hy het ‘n hele honderd uur in ‘n bad vol sousbone gesit. “Dit was baie koud en taai en na vier dae en vier nagte was die reuk van die (2.) sousbone oorweldigend. Ek is mal oor sousboontjies, maar na daardie bad kon ek ‘n paar jaar lank glad nie sousboontjies eet nie,” vertel hy. Barry van Port Talbot, Wallis, het sy naam intussen (3.) na Captain Beany laat verander. Hy is in 1997 met sowat R3 500 (4.) omdat hy ‘n etiket van ‘n blikkie ingemaakte sousboontjie (5.) van ‘n lisensieskyfie teen sy motor se (6.) geplak het.
Woordelys:
Mees getatoeëerde man
Tom Leppard se lyf is al 99,9 persent (1.) met tatoeëermerke. Al plekke waar nog geen tatoeëermerke is nie, is die binnekant van sy ore en (2.) sy tone. Tom, ‘n (3.) soldaat wat in die destydse Rhodesië diens gedoen het, het in 1985 na Brittanje teruggekeer en sy (4.) van R1 600 gebruik vir sy eerste tatoeëermerk. In die (5.) twee jaar het hy driehonderd uur en R80 000 aan nog tatoeëermerke (6.). Tom (62) (7.) deesdae ‘n kluisenaarsbestaan op die Skotse eiland Skye.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?