<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.
1.1 A: 2 613
B: 4 871
1.2 A: 2 613 = 2 000 + 600 + 10 + 3
= (2 × 1 000) + (6 × 100) + (1 × 10) + (3 × 1)
B: 4 871 = 4 000 + 800 + 70 + 1
= (4 × 1 000) + (8 × 100) + (7 × 10) + (1 × 1)
3.
3.1 800; 6
(8 × 100); (6 × 1)
3.2 4 000; 90
(4 × 1 000); (9 × 10); (8 × 1)
4.
4.1 20
4.2 8
4.3 5 000
4.4 600
KO p KRA pp ERS!
a) 7 846
b) 7 740
c) 3 251
d) 8 292
e) 10
f) 100
1. In elke getal het elke syfer ‘n bepaalde waarde en betekenis. Het jy al ooit gedink waarvoor staan die 3 in 435 819? Kom ons kyk.
1.1 Watter getal word voorgestel by:
A: __________________________________________________________________
B: __________________________________________________________________
1.2 Skryf die getal nou in uitgebreide notasie:
A: __________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
B: __________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2. Vir die volgende oefening moet jy weet wat die plekwaarde van elke syfer is. As jy dit kan bepaal, dui die getal 6 038 en 4 792 op die onderstaande diagramme aan:
3. Dit is makliker om getalle te herken en voor te stel as ons hulle in uitgebreide notasie skryf, want deur dit te doen, moet ons weet wat die waarde van elke syfer is. Kan jy die ontbrekende getalle invul?
3.1 9 826 = 9 000 + ....................... + 20 + .......................
= (9 × 1 000) + (......... × .........) + (2 × 10) + (......... × .........)
3.2 4 198 = ................... + 100 + ................... + 8
= (......... × .........) + (1 × 100) + (......... × .........) + (......... × .........)
ONTHOU JY NOG?
Die WAARDE van die 7 in 8 427 is 7.
Die WAARDE van die 7 in 8 724 = 700.
4. Kom ons hersien die verskil tussen waarde en plekwaarde . Kan jy vir ‘n maat sê wat die plekwaarde van elke syfer hieronder is? Skryf dan die waarde van die vetgedrukte syfers neer.
4.1 8 329 _________________________________________________________
4.2 4 238 _________________________________________________________
4.3 25 098 _________________________________________________________
4.4 89 641 _________________________________________________________
Ko p kra pp ers!
a) 7 856 is 10 meer as ____________________________________________
b) 7 640 is 100 minder as ___________________________________________
c) ______________________________________ is die eerste onewe getal na 3 249
d) ____________________________________ is die ewe getal net voor 8 294
e) 8 000 is ______________________________________ keer groter as 800
f) 6 000 is ______________________________________ keer groter as 60
TYD VIR SELFASSESSERING!
Voltooi die volgende deur die toepaslike blokkie te merk: | Glad nie | Redelik goed | Goed | Uitstekend | ||
Ek kan in honderde vorentoe en terugtel | ||||||
Ek kan in duisende vorentoe en terugtel | ||||||
Ek ken die verskil tussen ewe en onewe getalle | ||||||
Ek kan getalle in uitgebreide notasie skryf | ||||||
Ek kan die waarde van syfers in getalle bepaal |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
1.3.1 heelgetalle tot minstens 6-syfergetalle;
1.3.6 veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100;
1.3.7 faktore van minstens enige 2-syferheelgetal;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die plekwaarde van syfers herken in heelgetalle tot minstens 6-syfergetalle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?