<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die algemene vorm en posisie van die grafiek van die funksie in die vorm , wat ons 'n parabool noem, word gewys in [link] . Hierdie is paraboliese funksies.
Voltooi die volgende tabel van funksiewaardes vir die funksies tot om jouself te help met die trek van die bogenoemde grafieke:
Hierdie simulasie laat jou toe om die invloed van veranderende a- en q-waardes te visualiseer. In die simulasie is q=c. 'n Ekstra term, bx, is ook bygesit. Jy kan dit los as 0, of jy kan die kyk wat die invloed van bx op die grafiek is.
Van jou grafieke behoort jy agter te kom dat bepaal of die grafiek "glimlag" of "frons". Indien sal die grafiek frons en indien glimlag die grafiek. Dit word geïllustreer in [link] .
Jy behoort ook te vind dat die waarde van beïnvloed of the draaipunt bokant die -as ( )of onderkant die -as ( ) sal wees.
Hierdie verskillende eienskappe word opgesom in [link] .
Vir , is die definisieversameling , omdat daar nie 'n waarde is van waarvoor ongedefinieërd is nie.
Die waardeversameling van hang af of die waarde van positief of negatief is. Ons sal die twee gevalle afsonderlik hanteer.
Indien dan het ons:
Dit sê vir ons dat vir alle waardes van , is altyd groter as . Dus indien , is die waardeversameling van , gelyk aan .
Soortgelyk, kan ons aantoon indien is die waardeversameling van . Dit word gelos vir 'n oefening.
Byvoorbeeld, die gebied van is want daar is geen waarde van waarvoor ongedefinieërd is nie. Die terrein van kan as volg bereken word:
Dus die waardeversameling is gelyk aan .
Vir die funksie van die vorm, , is die stappe vir die berekening van die afsnitte met die - en -as hieronder uiteengesit.
Die -afsnit word as volg bereken:
Byvoorbeeld, die -afsnit van word verkry deur te stel, en dan:
Indien het ons slegs een afsnit by .
Maar, [link] is slegs geldig as wat beteken dat óf óf . Dit stem ooreen met wat ons verwag, omdat indien en dan is negatief en in hierdie geval lê die grafiek bo die -as en sny dus nie die -as nie. Indien, en , dan is positief en die grafiek is in die vorm van 'n frons en sal dan twee -afsnitte hê. Soorgelyk, indien en sal ook positief wees, en sal die grafiek die -as sny.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?