<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU/AS 1.7 |
Werklike maakproses
Volg jou metode noukeurig en BAK EN BROU na hartelus. Onthou om ‘n voorskoot te dra!
c) Voltooi die tabel deur al die kombuisgereedskap en bestanddele wat jy gebruik het, neer te skryf.
Gereedskap | Bestanddele |
LU/AS 1.8 |
Watter veiligheidsmaatreëls moet jy in gedagte hou met die bak van die brood? Skryf soveel moontlik waaraan jy kan dink.
LU/AS 1.9 |
Watter rol speel brood om in ons daaglikse voedselbehoeftes te voorsien? Brood is ‘n bron van koolhidrate wat aan ons liggaamsenergie verskaf. Ons moenie te veel brood op ‘n dag eet as ons nie minstens twee keer per week vir ‘n uur aan sport deelneem nie.
Die geur van varsgebakte brood sweef deur die lug. Almal is honger, maar voor ons eet, moet jy eers die onderstaande vraelys eerlik voltooi.
8. Wat sou jy anders aangepak het? Skryf redes neer.
LU/AS 1.11 |
Dit is nou jou kans om jou bedieningsvoorstel prakties voor te stel. Jy moet die brood aantreklik op ‘n skinkbord uitstal.
1. Watter kombuisgereedskap het jy alles nodig?
2. Opvoederassessering
Beantwoord die volgende vrae deur ‘n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak.
1 | 2 | 3 | 4 | ||
a | Volledigheid | ||||
b | Aantreklikheid / Voorkoms | ||||
c | Higiënies | ||||
d | Smaak van brood | ||||
e | Tekstuur van brood | ||||
Oorheersende kode |
Wenke en aanbevelings
3. Is jy tevrede met jou finale produk? Hoe sal jy daarop kan verbeter?
LU/AS 1.10 |
EVALUERING VAN DIE MAAK VAN DIE BROOD
Die geur van varsgebakte brood sweef deur die lug. Almal is honger, maar voor ons eet, moet jy eers die onderstaande vraelys eerlik voltooi.
8.Wat sou jy anders aangepak het? Skryf redes neer.
LU/AS 1.11 |
Dit is nou jou kans om jou bedieningsvoorstel prakties voor te stel. Jy moet die brood aantreklik op ‘n skinkbord uitstal.
1. Watter kombuisgereedskap het jy alles nodig?
2. Opvoederassessering
Beantwoord die volgende vrae deur ‘n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak.
1 | 2 | 3 | 4 | ||
a | Volledigheid | ||||
b | Aantreklikheid / Voorkoms | ||||
c | Higiënies | ||||
d | Smaak van brood | ||||
e | Tekstuur van brood | ||||
Oorheersende kode |
Wenke en aanbevelings
3. Is jy tevrede met jou finale produk? Hoe sal jy daarop kan verbeter?
LU/AS 1.10 |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen : |
Ondersoek: |
1.2 vind uit oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en identifiseer en vergelyk die ontwerpaspekte daarvan (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk; waarvan dit gemaak is, hoe dit werk, of dit die omgewing sal affekteer); |
1.3 voer, waar gepas, ‘n wetenskaplike ondersoek uit oor begrippe wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik; |
Ontwerp: |
1.4 skryf of kommunikeer ‘n ontwerpopdrag vir die ontwikkeling van ‘n produk met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid en stel die tegnologiese doel van die oplossing duidelik; |
1.5 stel minstens twee alternatiewe oplossings vir die probleem, behoefte of geleentheid voor wat duidelik met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, veiligheid, omgewingsimpak, voorkoms) skakel, en teken dit aan; |
Maak: |
1.7 ontwikkel planne met besonderhede oor die stappe om dinge te maak, insluitend tekeninge of sketse wat help om die planne duidelik te stel; |
1.8 kies en gebruik gepaste gereedskap en materiaal om produkte te maak deur die gekose materiaal af te meet, uit te merk, te sny of te skei, te vorm of te vervorm, aan mekaar te heg, te las of saam te voeg, en af te rond; |
1.9 werk doeltreffend en veilig; |
Evalueer: |
1.10 evalueer die produk volgens die ontwerpopdrag en gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, omgewingsimpak, veiligheid, voorkoms), en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig; |
1.11 evalueer die aksieplan wat gevolg is en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig; |
Kommunikeer: |
1.12 maak gepaste sketse (bv. tweedimensionele sketse van idees met byskrifte, uitgebreide tekeninge van finale oplossing en tekeninge met afmetings) om verskillende inligting gepas en doeltreffend te kommunikeer. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 6' conversation and receive update notifications?