<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Aktiwiteit 1:
SKATTING EN KONTROLERING VAN GERAAMDE ANTWOORDE
Ons het ”plekwaardes” bestudeer en nou gaan ons na die “afronding” van getalle kyk en sien hoe ons dit gebruik om:
1. SKATTING MET BEHULP VAN AFRONDING
Dink aan die volgende:
1.1 Jy ry op jou fiets na jou maat wat 10 km van jou af woon. Na 4 km bars een van jou buitebande. Waarheen gaan jy stap om dit reg te maak – terug na jou eie huis of gaan jy tot by jou maat se huis stap?
Natuurlik sal jy na jou eie huis terug stap – dis nader. 4 is nader aan 0 as aan 10.
1.2 Sê nou dat die band na 6 km bars. Sal jy weer besluit om terug huis toe te gaan of sal jy aanstap na jou maat se huis toe?
Ja, hierdie keer sal jy na jou maat se huis toe stap – dis nader.
6 is nader aan 10 as aan 0.
1.3 Hierdie keer bars die band nadat jy presies 5 km gery het. Sal jy besluit om terug huis toe te gaan of sal jy na jou maat se huis toe aanstap?
In Wiskunde rond jy altyd opwaarts af indien die laaste syfer 5 is.
Getal | Afronding tot die naaste 10 |
54 | |
1 345 | |
278 | |
978 | |
245 | |
1 133 | |
684 |
1.5 Nou gaan ons “afronding” gebruik om 'n benaderde antwoord vinnig vir die volgende somme te bereken, en daarna sal ons die presiese antwoord bereken en die verskil tussen die twee antwoorde bereken. Vul in wat in die kolomme ontbreek:
Som | Getalle afgerond tot die naaste 10 | Geskatte antwoord | Presiese antwoord | Verskil tussen die 2 antwoorde |
24 + 36 | 20 + 40 | |||
52 + 48 | 50 + 50 | |||
33 + 52 | ||||
79 + 23 | ||||
17 + 47 | ||||
125 + 46 | ||||
411 + 732 |
1.6 Kyk na die somme wat jy so pas voltooi het. In watter van hierdie somme was die geskatte en die werklike antwoorde taamlik ver van mekaar, en hoekom was dit so?
AFRONDING TOT DIE NAASTE 100:
1.7 Voltooi die volgende tabel.
Getal | Afgerond tot die naaste 100 |
256 | |
304 | |
549 | |
1 207 | |
1 399 |
AFRONDING TOT DIE NAASTE 1 000:
1
1.8 Voltooi die tabel hieronder. Indien jy onseker voel, kan jy die diagram in 1.9 raadpleeg.
Getal | Getal afgerond tot die naaste 1 000 |
500 | |
1 702 | |
4 089 | |
723 | |
1 055 | |
276 |
1.9 Gebruik afronding om antwoorde vir die volgende somme te skat. Daarna moet jy die korrekte antwoord bereken.
Die som met die presiese antwoord. | Die som met die getalle tot die naaste 10 afgerond en die geskatte antwoord. |
873 + 46 | |
934 - 87 | |
2. WOORDSOMME
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?