<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 3 272 + 128 = 3 400
1 154 + 136 = 1 290
1 103 + 97 = 1 200
SOM = 5 890
1.2 138 + 622 = 760
259 + 11 011 = 11 270
235 + 25 = 4 260
SOM: = 16 290
2.1 Verkeerd: 640 + 360 + 5 + 2 – 2 = 1 005
2.2 Verkeerd: 2 500 + 360 = 2 880
KOPKRAPPER
1. 41 186 + 23 880 + 12 = 65 078
2. 758 817 + 100 + 118 200 – 4 = 875 113
Verskeie ander moontlikhede ook.
Optelling is makliker wanneer ons getalle GROEPEER.
Kyk goed na die volgende voorbeeld:
37 + 28 + 12 + 16 + 13 + 44
As ons groepeer, lyk dit so: 37 + 13 = 50
28 + 12 = 40
44 + 16 = 60
SOM = 150
Het jy gesien? Ons groepeer die getalle so omdat ons tiene wil “volmaak”, want dis maklik om op te tel.
1. Groepeer nou die volgende getalle sodat jy makliker kan optel:
1.1 3 272 ; 1 154 ; 97 ; 128 ; 136 ; 1 103
_________________ + _________________ = _________________
_________________ + _________________ = _________________
_________________ + _________________ = _________________
SOM = _________________
1.2 138 ; 259 ; 4 235 ; 25 ; 11 011 ; 622
_________________ + _________________ = _________________
_________________ + _________________ = _________________
_________________ + _________________ = _________________
SOM = _________________
2. Werk saam met ’n maat en stel vas of die antwoorde van die volgende bewerkings korrek is. Indien nie, wys die fout uit.
2.1 638 + 367 = 640 + 360 – 5 = 995
2.2 2 496 + 364 = 2 600 + 360 = 2 960
Jy moes die volgende voltooi met ’n sakrekenaar, maar jou sakrekenaar se 9 is stukkend! Hoe gaan jy die probleem oplos? Skryf alles neer wat jy sal insleutel en bereken die antwoord:
1. 41 186 + 23 892
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2. 756 917 + 118 196

Hoe het jy tot dusver gevaar? Gee vir ons ‘n aanduiding hoe jy voel oor die werk wat ons tot dusver afgehandel het. Maak net ‘n regmerkie in die toepaslike kolom:
Glad nie | Redelik goed | Goed | Uitste-kend | |
Ek weet wat “som van” beteken. | _______ | _______ | _______ | _______ |
Ek kan die woord “inverse” verduidelik. | _______ | _______ | _______ | _______ |
Ek kan getalle groepeer om makliker op te tel. (LU1.8) | _______ | _______ | _______ | _______ |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:
1.8.2: optel en aftrek van heelgetalle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?