<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
2. Aftrekking
3.1 8
3.2 28
3.3 47
3.4 40
3.5 340
3.6 3 580
3.7 18 200
3.8 18 050
3.9 10 250
3.10 8 250
3.11 18
3.12 14
3.13 8
3.14 12
3.15 45
3.16 450
3.17 350
25 000
3.19 1 500
3.20 250
LEERDERS AFDELING
1. Dit is dikwels vir ons nodig om vinnig te kan optel of aftrek. Ons moet altyd probeer om “kortpaaie” te kry vir die hoofreken. Kan jy bv. dink aan ‘n manier om vinnig 9 van ‘n getal af te trek? (Kyk gerus wie in jou klas die effektiefste metode hiervoor het)
2. Is jy nou reg vir aksie?? Trek 9 af van elk van die volgende getalle. Skryf die letter regoor die korrekte antwoord neer en vind so uit waarmee ons in hierdie leereenheid besig gaan wees!
18 | 31 | 22 | 47 | 25 | 34 | 24 | 47 | 43 | 26 | 14 |
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
In die som 468 – 231 = 237 noem ons468 die aftrektal 231 die aftrekker 237 die verskil
Dus: | 468 | - | 231 | = | 237 | |
aftrektal | aftrekker | verskil |
Die INVERSE (omgekeerde bewerking) van aftrekking is OPTELLING.
As jy dus ’n aftreksom wil toets, moet jy optel.
3. Kom ons oefen nou eers jou hoofrekenvaardighede. Trek die volgende af so vinnig en akkuraat moontlik. As jy jou plekwaardes ken (kyk weer na Leereenheid 1) sal dit sommer kinderspeletjies vir jou wees.
2.1 17 – 9 = _________________
2.2 37 – 9 = _________________
2.3 97 – 50 = _________________
2.4 97 – 57 = _________________
2.5 360 – 20 = _________________
2.6 3 600 – 20 = _________________
2.7 18 250 – 50 = _________________
2.8 18 250 – 200 = _________________
2.9 18 250 – 8 000 = _________________
2.10 18 250 – 10 000 = _________________
2.11 _________________ – 9 = 9
2.12 _________________ – 8 = 6
2.13 21 – _________________ = 13
2.14 42 – _________________ = 30
2.15 90 – _________________ = 45
2.16 900 – _________________ = 450
2.17 900 – _________________ = 550
2.18 _________________ – 6 000 = 19 000
2.19 21 500 – _________________ = 20 000
2.20 25 750 – _________________ = 25 500
GLAD NIE | NET ‘N BIETJIE | BAIE | VREES-LIK BAIE | |||||
Ek sukkel om vinnig en akkuraat af te trek | ||||||||
Ek sukkel om vinnig af te trek | ||||||||
Ek sukkel om korrek af te trek |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.1 optelling en aftrekking;
1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?