<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 5
1.2 3
1.3 8
1.4 6
2.1 (39 x 27) + 496 1 549
2.2 (23 x 18) + 852 – 256 1 010
2.3 (67 + 48); 7 705 ÷ antwoord 67
2.4 3 600 ÷ 30; 82 x 10; antwoord + antwoord 940
2.5 2 934 – 816 + 905 – 205 2 818
2. Verskeie oplossings is moontlik. Daar word nie gesê dat elke syfer net een keer gebruik mag word nie.
TOETS 1
2. 300 000 + 60 000 + 8 000 + 400 + 20 + 9
5. ses miljoen aghonderd drie en twintigduisend vierhonderd en sewentien
6.1 1296
6.2 6
10.1 waar
11.4 6
Dit is van kardinale belang dat jy die volgende deeglik sal begryp en goed sal onthou, anders sal jy eenvoudige (en moeiliker) bewerkings nie korrek kan uitvoer nie, en dus ‘n verkeerde antwoord kry!
VOLGORDE VAN BEWERKINGS
LET OP EN LEER DIE VOLGENDE:
Die volgorde van bewerkings is:
1. Hakies
2. Van
3. Deling
4. Vermenigvuldiging
5. Optelling
6. Aftrekking
Die volgende reëls geld ook:
1. Wanneer die bewerkings dieselfde is, bv. 6 + 3 + 9 + 5 : werk van LINKS NA REGS
2. Wanneer daar slegs + en − is, bv. 6 − 3 + 2 − 4 + 9: werk van LINKS NA REGS
Dus: 6 − 3 → 3 + 2 → 5 − 4 → 1 + 9 = 10
3. Wanneer daar slegs × en is, bv. 2 × 24 4 × 10 5: werk van LINKS NA REGS
Dus: 2 × 24 → 48 4 → 12 × 10 → 120 5 = 24
1. Kyk nou of jy die voorafgaande korrek kan toepas. Werk saam met ’n maat en bereken die volgende :
1.1 f = 9 + 6 x 2 − 7 _____________________________________________
1.2 c = 7 − (18 + 2) x 5___________________________________________
1.3 k = 23 − 16 + 4 − 3___________________________________________
1.4 e = 36 x 12 x 4 x 2____________________________________________
Nou mag jy ‘n sakrekenaar gebruik, maar dit sal jou niks help, indien jy nie die volgorde van bewerkings ken nie. Blaai dus terug en kyk weer, indien jy twyfel. Kyk of jy die volgende tabel korrek kan voltooi:
Berekening | Sleutelvolgorde | Antwoord | |
Bv. | 15 + 6 × 2 | (6 × 2) + 15 | 27 |
2.1 | 496 + 39 × 27 | ||
2.2 | 852 + (23 × 18) − 256 | ||
2.3 | 7 705 (67 + 48) | ||
2.4 | 3 600 30 + 82 × 10 | ||
2.5 | 2 934 − 816 + 905 − 205 |
Hoe goed is jy vertroud met die laaste gedeelte van die werk wat ons afgehandel het?
Werk saam met ’n maat en verduidelik die volgende vir hom/haar. Hy/sy sal jou dan assesseer deur ‘n sirkel om die toepaslike kode te trek;
Heelte-mal onseker | Bietjie seker | Redelik seker | Dood-seker | |||
Ek kan verduidelik wat veelvoude is. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan verduidelik wat faktore is. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan verduidelik wat priemgetalle is. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan die konstante funksie op my sakrekenaar gebruik om veelvoude te bepaal. (LU 1.8) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan verduidelik wat ’n palindroom is. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan die eienskappe van 0 en 1 aan my maat verduidelik. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek ken die volgorde van bewerkings en kan dit korrek toepas. (LU 1.8) | 1 | 2 | 3 | 4 |
1. Plaas die getalle 1 tot 9 in die diagram sodat al die getalsinne waar is.
2. Plaas van die getalle 1 tot 12 in die diagram sodat die som van minstens 4 van die sye gelyk is.
1. Voltooi die volgende getallepatrone:
1.1 13 850 ; ________________ ; ________________ ; 13 700 ; 13 650
1.2 24 330 ; 24 345 ; ________________ ; ________________
(4)
2. Skryf in uitgebreide notasie:
2.1 368 429 = ____________ + ____________ + ___________ + ___________ +
____________ + ____________
(2)
3. Vul in:<;>of = :
3.1 489 653 * 498 653____________
3.2 10 x 10 x 10 x 10 * 100 000 x 10____________
(2)
4. Watter getal is:
4.1 350 meer as 20 150? ________________________
4.2 10 000 minder as 368 490? ______________________
(2)
5. Skryf in woorde:
6 832 419
(2)
6. Voltooi:
6.1 64 = ____________________________________
6.2 een miljoen = 1 x 10¨______________________
(2)
7. Wat is die waarde van die vetgedrukte syfer?
7.1 1 4 7 689________________________________________
7.2 6 823 417_______________________________________
(2)
8. Rond af tot die naaste 1 000:
8.1 36 842________________________________________
8.2 149 099________________________________________
(2)
9. Skryf neer:
9.1 die veelvoude van 8 tussen 40 en 80
_____________________________________________________________________
9.2 die faktore van 24
_____________________________________________________________________
9.3 die priemgetalle tussen 10 en 20
___________________________________________________________________ (6)
10. Waar of Onwaar?
10.1 42 624 is ’n palindroom _____________________________
10.2 1 is ’n priemgetal ________________________________
10.3 36 x 0 = 0________________________________________
(3)
11. Bereken:
11.1 90 + 6 x 12 x 3__________________________________
11.2 36 − (5 x 4) x 10_________________________________
11.3 80 − 6 + 4 − 13 + 5_____________________________
11.4 8 x 5 x 8 x 6 x 5_________________________________
(8)
Ek het _______________________________ uit 35 !!
Kleur in: Ek voel
BAIE TEVREDE |
GELUKKIG |
BEKOMMERD |
EK IS TOT BETER IN STAAT |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:
1.8.10: eenvoudige bewerkings met heelgetalle met of sonder hakies.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?