<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Antwoorde kan verskil.
tOETS 2
2.1 34 367
2.2 24 809
3. 300; 436; + 47; 751
4.1 1 3900
4.2 29 100
5. 39018
6. R3 216,72
7. 3,2603915 + 23 684 193 = 23 684 196
1. Betaalstrokies is deel van ons lewens. Waar ons ookal koop en betaal, kry ons so ‘n bewysstrokie. Kom ons bekyk ‘n paar van naderby!
Jou opvoeder sal vir jou die nodige folio vir die taak voorsien.
Deel in groepe van drie. Maak minstens drie betaalstrokies (julle mag meer ook kry!) van verskillende winkelgroepe in jul omgewing bymekaar en vergelyk hul ten opsigte van die volgende:
1.1 Uitleg: Waar staan die naam van die winkelgroep?
Is daar ‘n adres? Waar staan dit?
Is daar ‘n telefoonnommer? Waar staan dit?
Is daar ‘n faksnommer? Waar staan dit?
1.2 Wat, behalwe bogenoemde, word alles op elke betaalstrokie aangedui?
1.3 Is daar enige ooreenkomste tussen die verskillende betaalstrokies? Indien wel, wat?
1.4 Is daar enige verskille tussen die verskillende betaalstrokies? Indien wel, wat?
1.5 Watter betaalstrokie is volgens julle die beste? Motiveer jul antwoord.
ASSESSERING: BETAALSTROKIES | ||||
1 | 2 | 3 | 4 | |
Werk saam met ander | Werk nie effektief saam nie | Werk saam, maar moet baie aangepraat word | Werk saam, maar luister nie na menings van groeplede nie | Werk pragtig saam en luister na voorstelle van groeplede |
Netheid en organisasie | Werk is slordig en ongeorganiseerd | Georganiseerd, maar moeilik leesbaar | Netjies en georganiseerd, maklik leesbaar | Netjiese, duidelik uiteengesitte werk; duidelik leesbaar |
Volledigheid | Minder as 3 betaalstrokies. Nie alle vrae beantwoord nie | Baie van die inligting ontbreek | Slegs enkele vrae is nie beantwoord nie | Opdrag volledig uitgevoer |
UITDAGING!
Kyk of jy die volgende lettersom kan oplos:
T A K
+ T A K
P O T
Elke letter verteenwoordig ‘n ander syfer van 1 tot 9. Vind waardes vir A, K, O, P en T.
(Daar is 13 oplossings!)
1. Voltooi:
1.1 1 493 + 1 268 = 1 268 + ________________________
1.2 (318 + 469) + 1 426 = 318 + (_________ + _________)
= ________________________ (3)
2. Tel die getalle in elke borrel bymekaar.
2.1
2.2 (2)
3. Voltooi:
(4)
4. Skat die som van die volgende deur af te rond tot die naaste 100 :
4.1 7 684 + 6 207 ________________________
4.2 15 216 + 13 899 ________________________ (2)
5. Gebruik enige metode wat jy verkies en bereken die som van:
5.1 38 962 + 56 149
_____________________________________________________________________

(2)
6. Pa betaal R899,95 vir water en ligte; R438,27 vir die telefoon en R1 878,50 vir die kruideniersware . Wat is die totale bedrag wat Pa moet betaal?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
(3)
7. Gebruik jou sakrekenaar se geheue en bereken:
(48 632 ÷ 14 916) + (23 684 + 56 193)
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
(4)
TOTAAL: 20
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder:
1.6.1 finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies, en eenvoudige begrotings).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?