<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Antwoorde van leerders sal verskil
2. Plus en minus
3. Antwoorde van leerders sal verskil
4. Maal en deel
5.1 0
5.2 0
5.3 34
5.4 k
5.5 c
5.6 ontoelaatbaar / ongedefinieer
1. Onthou jy nog dat ons in Graad 5 (Module 2) gekyk het na die reëls vir vermenigvuldiging en deling deur 0 en 1? Kom ons kyk nou weer na die eienskappe van 0 en 1 .
Vul enige getal aan die linkerkant in en voltooi dan die vloeidiagram:
1.1
1.2
1.3
2. Verduidelik aan ’n maat watter bewerkings met 0 verander NIE ’n getal se waarde NIE.
Deling deur 0 is nie toelaatbaar nie. Ons sê deling deur 0 is ongedefinieer .
3. Vul weer getalle aan die linkerkant in en voltooi die vloeidiagramme:
3.1
3.2
3.3
3.4
4. Verduidelik weer aan ’n maat watter bewerkings met 1 NIE die getal se waarde verander NIE.
5. Bereken nou:
5.1 148 x 0 x 236 =
5.2 0 x 36 =
5.3 34 x 1 x 1 =
5.4 k + 0 =
5.5 c x 0 =
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende ware getalle herken, klassifiseer en voorstel om hulle te beskryf en te vergelyk
1.3.4: 0 in terme van sy optellingseienskap.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?