<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Visse is diere wat in die water lewe.
Visse is koudbloedig, haal deur kieue asem en is met skubbe bedek.
Eiers word meestal in groepe gelê.
Reukorgaan is goed ontwikkel.
Systreep wat sensitief is vir aanraking en ander prikkels soos golwe in die water.
Interessante feite:
Die silwerige kleur van visse kom van spesiale selle.
‘n Galjoen is donker van kleur as dit tussen rotse swem, maar ligter wanneer dit oor sand swem.
Slaap visse? Ja, maar hulle maak gewoonlik nie hul oë toe nie en rus baie keer op die bodem van die see of dam.
LU 1
WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 ondersoeke beplan;
1.2 ondersoeke uitvoer en data versamel;
1.3 data evalueer en bevindinge kommunikeer;
Opdrag:
2. Oë, reuk, gevoel.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?