<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 830
1.2 14
1.3 12
1.4 99
1.5 27
1.6 12 en ‘n half
1.7 84
1.8 185
1.9 196
1.10 64
1.11 29 en ‘n half
1.12 5
1.13 7
1.14 158
1.15 60
1.16 7
1.17 8
1.18 80
1.19 0
1.20 170
a) 550 + 280 = ____________
b) 18 + ____________ = 32
c) 28 + ____________ = 40
d) 105 – 6 = ____________
e) 3 × 3 × 3 = ____________
f) Helfte van 25 = ____________
g) ____________ ÷ 12 = 7
h) 193 – 8 = ____________
i) 203 – 7 = ____________
j) Halveer 128: ____________
k) Halveer 59: ____________
l) 20 ÷ ____________ = 4
m) 63 ÷ ____________ = 9
n) Verdubbel 79: ____________
o) (6 × 9) + 6 = ____________
p) (7 × 8) + . ____________ = 63
q) (____________ × 5) + 9 = 49
r) 2 × 20 × 2 = ____________
s) ____________ × 12 + 12 = 12
t) Verdubbel 85: ____________
HOE HET JY GEVAAR? | |
MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE: | |
Ek het verbeter op my vorige hoofrekentoets. | |
My punte het dieselfde gebly. | |
My vorige hoofrekentoets se punte was beter. |
.
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.1 optelling en aftrekking;
1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?