<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Die avonture van die Wapse is nou verbonde aan die ondervindings van elke leerder in Graad 1, seuns sowel as dogters. Hulle word blootgestel aan ander omgewings - stedelik, platteland, en word bewus van hoe anders mense lewe, bv. in die bos, sonder krane en elektrisiteit.
Opvoeders moet onthou dat daar leerders in hul klas mag wees wat nie Graad R bygewoon het nie en dus sekere vaardighede, strategieë en konsepte van Graad R nie ontwikkel of aangeleer het nie. Die opvoeder het dus nodig om te verseker dat hierdie in Graad 1 aangeleer en ontwikkel word. (Sien Graad R-modules)
Luister en spraak is die belangrike fondamente waarop geletterdheid gebou word. Die mate waarvolgens leerders die praat van hul huistaal bemeester het, sal verskil en die opvoeder moet hiervan bewus wees.
Taalontwikkeling is ‘n proses wat geleidelik ontwikkel en elke leerder het die simpatieke ondersteuning van die opvoeder ter alle tye nodig.
In Graad 1 luister en lees die leerders stories en word hulle betrek by die leer van klanke en die skryf van die taal. Die klasomgewing moet ‘n plek wees wat die leerders sal aanmoedig om alle aspekte van die taal te leer.
TYDSKEDULE
Alle leerders behoort al agt modules te voltooi, plus-minus twee per kwartaal. Hulle moet toegelaat word om teen hulle eie spoed te werk.
Hier identifiseer Willie met die leerders. Hy vier sy verjaardag. Daar is wesenlike verskille en leerders bespreek hulle. So ook verskil mense van mekaar.
Daar is raaisels om te lees en speletjies om te speel.
Skrif | , | , | ||
en klanke | , | , |
LU 1.3
verjaarsdag, altesaam, versier, linte, om uit te vind hoeveel dele (lettergrepe) daar is.
LU 6.1
LU 1.5 LU 2.5
LU 2.1 LU 2.6
LU 3.6
Laat die leerders voorspel wat in elkeen van die briewe geskryf is wat Vollie, Grootoog en Makkie ontvang het.
Versamel voorbeelde van verskillende kaartjies en bespreek dit met die leerders. (Leerders kan ook voorbeelde van kaartjies van die huis af bring.)
Verdeel die klas in groepe van vier tot vyf leerders. Elke groep gaan vir Willie ‘n verjaarsdagkaartjie maak. Lei die leerders deur die volgende stappe:
- ontwerp die kaartjie (leerders teken ‘n voorbeeld van hulle kaartjies);
- beplan wat nodig is om die kaartjie te maak (leerders omkring alles wat hulle nodig het);
- maak die kaartjie;
- kies die gepaste bewoording (opvoeder verleen hulp);
- hou ‘n uitstalling met al die kaartjies.
ry | skopfiets | Pappa | Bou |
Willie | teken | Lees | Skryf |
bessies | Mamma | Pluk | boomhuis |
Tessie | slaap | Bed | Kassie |
speel | Makkie | Klim | wegkruipertjie |
boom | in | Bienkie | Sing |
Vollie | bos | loop | Die |
arms | eet | kos | Meneer Mol |
kop | voete | hande | Lyf |
bene | brief | woon | Grootoog |
alles | sien | trein | Partytjie |
onder | grond | woon | verjaarsdag |
LU 3.4 |
Nuwe woorde:
woon | klim | met | ||||
op | slaap | bo |
LU 3.4 |
LU 4.1 |
Ek onthou hierdie stories
Kassie en Bienkie speel | in die nagin die water |
Pappa en Vollie bou | ‘n boomhuis‘n deur |
Willie en Makkie klim | in die boomin die water |
Baba slaap in | die waterhaar bed |
Mamma pluk | klippebessies |
Meneer Mol woon | onder die grondin die boom |
Grootoog | woon in die waterhoor alles |
LU 3.4 |
r R | roos | reën |
ruik | romp | rekkie |
rot | rok | ring |
h H | haas | hak |
hond | heuning | hoed |
heuwel | huis | hut |
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder letters en woorde herken en betekenis uit geskrewe teks skep.
Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 1' conversation and receive update notifications?