<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 8
1.2 12
1.3 775
1.4 2 700
1.5 * +7
1.6 11
1.7 9 rem 3
1.8 9 000
1.9 6 248
1.10 504
1.11 350
1.12 200
1.13 45
1.14 8
1.15 6 rem 5
1. Dit is nou eers weer tyd om te kyk of jy jou hoofrekenvaardighede kan verbeter. Werk so vinnig en akkuraat moontlik sonder ’n sakrekenaar:
1.1 ________ x 9 = 72 1.9
1.2 ________ x 8 = 96
1.3 5 000 − 4 225 = ________
1.4 2 575 + 125 = ________
1.5 (7 x ________ + 7 = 70
1.6 (5 x 9) − ________ = 34
1.7 84 ¸ 9 = ________
1.10 Halve 1 008: ________
1.11 250 + 25 + 75 = ________
1.12 (9 x 12) + 92 = ________
1.13 (12 x 12) − ________ = 99
1.14 (42 + ________) x 100 = 5 000
1.15 53 ¸ 8 = ________
Ek het _______________________________________ uit die 15 reg!
Kleur in: Ek het:
VERBETER | VERSWAK | DIESELFDE PUNT AS VIR MY EERSTE TOETS |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.1: optelling en aftrekking;
1.9.2: vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?