<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. 10 x 10 x 10 x 10 x 10

100 000

10 x 10 x 10 x 10 x 10 x 10

1 000 000

2.1 2 x 2 x 2 = 8

2.2 3 x 3 x 3 x 3 = 81

2.3 5 x 5 x 5 = 125

2.4 1 000 ÷ 100 = 10

2.5 10 x 10 x 10 x 10 x 10 = 100 000

2.6 6

2.7 9

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om ‘n reeks tegnieke te gebruik om berekeninge te doen [lu 1.10.3]

1. Kyk goed na die bostaande voorbeelde en voltooi.

10 5 = ___________________________________________________

=

10 6 = ___________________________________________________

=

2. Kan jy ook die volgende antwoorde neerskryf?

Bv. 52 = 5 x 5 = 25

2.1 23 =

2.2 34 =

2.3 53 =

2.4 103 ¸ 102 =

2.5 10 x 104 =

2.6 een miljoen = 10¨

2.7 een miljard = 10¨

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:

1.10.3: opbou en afbreek van getalle.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask