<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 5

Lewe en lewenswyse

Module 12

Diere en hul vermoë om te beweeg

Aktiwiteit:

Om die bewegingsvermoë van enkele soogdiere te ondersoek

[lu 1.2]

Diere moet kan beweeg sodat hulle kos kan bekom. Sommige moet vinnig kan beweeg om ander diere te kan vang. Ander moet weer vinnig kan beweeg om van gevare weg te kom.

DIE JAGLUIPERD

Atleties gebou

Jag sy prooi deur dit oor kort afstande te jaag

Vinnigste soogdier op land (spoed ±75 km/h)

Hoekom moet die jagluiperd besonder vinnig wees?

DIE KAMEELPERD

Langste dier op aarde

Lang bene en nek help sodat dier blare en lote van boomtoppe kan vreet.

Opdrag: (groepbespreking)

Bespreek en maak afleidings hoe die bloed dit regkry om die kop te bereik, en waarom ‘n kameelperd sy voorpote wyd uit mekaar plant wanneer hy water drink.

SPRINGHAAS

Lang agterbene en kort voorpote.

Beweeg met spronge op agterbene.

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

 

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoeke beplan;

1.2   ondersoeke uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindinge kommunikeer;

 

Memorandum

  1. Moet vinniger wees as bokke wat reeds baie vinnig is.
  2. Die are in die kameelperd se nek het spesiale kleppe wat die bloedvloei na sy kop reguleer omdat die nek so lank is. Wanneer die kameelperd buk om water te drink, sprei hy sy bene sodat daar nie te veel bloed uit die slagare in die brein vloei nie.
  3. Agterbene sterk om oor plante en struike te kan spring en vinnig te kan hardloop om van jagdiere weg te kom.

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10980/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask